Page 1 of 1

TB45 FAN

Posted: 30 Aug 2009 11:30
by Tjaart
Any idea where I can get fan for the 4500 GRX? Dealers will absolutely by the last resort.

Maybe a part number from parts dealers? :helpsign:

Re: TB45 FAN

Posted: 31 Aug 2009 18:01
by Pieter du Toit
Tjaart

Praat jy van die fan voor die radiator - ek het sopas myne vervang (was gekraak op die ring gedeelte wat oor die viscus pas) - presies dieslfde een as in die Patrol gekoop vir R150-00 teen die agente se R1550-00 vir dieslfde ding!!!

Post n foto van die fan - dan kan sal ek kyk of ek dit hier kan source - sal nog steeds baie goedkoper wees met postage & packiging as agente.

Re: TB45 FAN

Posted: 01 Sep 2009 13:03
by Tjaart
Pieter

Dis die groot fan agter die radiator. Myne is gekraake n gechip. :confused: . DAMN.

Ek sal enige hulp wardeer!!Koop mens dit by partwinkels? AutoZone, Midas?

Re: TB45 FAN

Posted: 01 Sep 2009 15:27
by Pieter du Toit
Tjaart,

Ja jy kan Midas en Autozone probeer - wat ek gedoen het is om myne af te haal en saam te neem as n sampel - maar ek kon nie by hulle regkom nie. Die "pirate fans" het nie altyd n part nommer nie - en ek het ondervind dat part nommers verskil van dealers maar vir dieselfde produk bv tussen Autozone en Midas. Dit gaan ook oor die groote van die fan.

Dankie vir die fotos - maar dis moeilik om 100% seker te judge. As dit nie te veel moeite is nie haal die fan af en neem dan n foto - en gee my die mates van blade punt tot teenoorgestelde blade punt asook die deursnee mate van die ring oor die viscus pulley. Ek het nog my ou "stukkende fan" en sal dan die sizes wat jy stuur daarmee kan vergelyk.

Van wat ek kan sien lyk dit presies soos my een wat ek vervang het - maar ek wil net 100% seker maak want ek het wel die 3.0l Diesel en ek sien jy het die 4.5 Petrol - so ek weet nie of daar size verskil in die fans sal wees nie. As daar nie is nie garantee ek jou ek sal hom hier vir jou kan source - en teen R150-00 plus postage en packiging sal dit n bargain en die moeite werd wees. Ek kyk uit vir jou volgende post!!

Re: TB45 FAN

Posted: 01 Sep 2009 17:15
by Tjaart
Dankie Pieter

Een vraag wat ek wel het is: Is dit nodig om die radiator af te haal om by die fan uit te kom? Of kan ek net die cover van die radiator afhaal?

Dankie vir jou moeite. Ek vermoed dat dit dieselfde fan sal wees. Hoeveel liter vat jou radiator? die 4.5 is +-12L. :surprised: . As jou radiator dieselfde ois, behoort die fans ook te wees. As dit is dat ek nie die radiator moet afhaal nie, maar net die cover, kan ek dit nog in die week doen! Ek hou jou op hoogte!

Re: TB45 FAN

Posted: 02 Sep 2009 07:31
by Gerrit Loubser
Note that the Nissan part numbers for the fans of the TB45E, TB48DE, TD42 and ZD30 engined Patrols are all different. It might still be possible to fit a fan designed for a different motor, but I think it is likely that the blade pitch might vary between different fans, because they will be designed with a particular engine's heat load and operating speed range in mind.

By the way, the part numbers for the fans are:
TB45E: 21060-WJ100
TB48DE: 21060-VC200
TD42: 21060-06J01 or 21060-05D01
ZD30: 21060-2W201

Re: TB45 FAN

Posted: 02 Sep 2009 09:46
by duckitt
dit is nie n groot ding nie ek het myne sommer voor die plarte plek(Auto Cooling Selutions 0219827114 en 0846812513 Elain )vervang (20min), jy het net n klomp gedult nodig maar niks houf gestrip te word nie , ons het n voorbeeld nodig gehaat, dit is in Okovanggo park in Brakkenvell die viscus en van is R850 plus vat

Re: TB45 FAN

Posted: 02 Sep 2009 15:59
by Tjaart
Great Duckitt

Ek sal biejie gaan draai hier by die spars shops!!

Re: TB45 FAN

Posted: 03 Sep 2009 11:12
by Pieter du Toit
Tjaart,

Ek sien n paar ander manne het nou ook raad gegee en sommer part nommers ook - jy het al klaar meer inligting as wat ek gehad om mee te werk. Laat weet maar as jy nie regkom nie - dan kan ek nog steeds hier in die Kaap dit vir jou source.

Het jy net n nuwe fan nodig of moet jou viscus ook vervang word??