Page 1 of 1

Patrol Agter Bumper

Posted: 01 Apr 2014 12:44
by Herrie
My Patrol was in 'n ongeluk tot 'n ou agter in my vas gery het!

Die bumper is beskadig en die deur het 'n klein duikie.

Ek dink nou daar aan om die bamper te vervang met 'n ander een en hierdie een is die enigste een wat vir my mooi is!
Ek wonder net wie se Patrol dit is en is hy gelukkig met die bumper.

Re: Patrol Agter Bumper

Posted: 01 Apr 2014 13:05
by Tinus lotz
Kobus kontak rasper 4x4 hy het al n paar gebou vir ander ouens en teken hom eers op die rekenaar sodat jy kan sien

Re: Patrol Agter Bumper

Posted: 01 Apr 2014 13:50
by Herrie
Ek het al klaar die kwotasie van hom af gekry :thumbup:

Re: Patrol Agter Bumper

Posted: 01 Apr 2014 14:28
by IanT
Hi Herrie

If you do not come right with the replacement bumper, I will be taking mine off in the next month or so (same model and colour as yours) I am going to be fitting Wimpie old replacement one just got it back from sand blasting and power coating :thumbup:

Re: Patrol Agter Bumper

Posted: 01 Apr 2014 15:17
by Pieter du Toit
Ken enige iemand die eienaar van die grys patrol in die foto??

Blikskottel maar dis n baie netjiese agterbumper daai!! Weet enige iemand wie bou daardie bumper??

Sjoe sal hom graag van baie nader by wil beloer!!

Groete

Re: Patrol Agter Bumper

Posted: 01 Apr 2014 16:05
by Tinus lotz
askies Kobus ek sien nou eers jy weet klaar dat dit rasper se bumper is 13k is nie bad vir daai bumper met altwee arms nie ......baie netjies ....ek dink net n mens moet skate board tape of alu plaat bo op sit waar mens staan want myne se verf kom af daar van al die trap :mytwocents:

Re: Patrol Agter Bumper

Posted: 01 Apr 2014 16:50
by Peter Connan
Kobus, jammer om te hoor oor die ongeluk, en bly om te hoor jy is OK.

Daai ander kar lyk bietjie voos!

Re: Patrol Agter Bumper

Posted: 02 Apr 2014 06:14
by Herrie
Pieter gaan kyk na www.rasper.co.za.