Ekstra Stoor Plek
Posted: 29 Mar 2014 20:53
Daar is mos altyd te min plek om als te bere, na so paar soektogte op die, en Patrol.com forum, het ek besluit om die spasie te gebruik bo die paneel kissie.
Aangesien die ouer modelle en veral die DIESELS nie 'n pasasiers "Airbag" het nie, is daar spasie.
Nadat ek mooi gekyk het en paar dae gewonder het of ek moet of nie, besluit om die handsaag en matmes maar in te span.
Na die Derde Saterdag lyk dit darem al asof ek maar n rus kaans kan geniet en sommer toets of die Cup holders reg werk.
Nou net die lig skakelaar ingesit.