Formule 1 2014 - SUPERBRU Pool
Posted: 12 Mar 2014 00:17
So tussen verspoel inni reens en RFAD dag wat groot pret was [veral NA die reenbui] en die jaar wat alweer amper halfpad is en ek wat nie die Uitreike op dreef kan kry nie .. kom val in saam met ons SUPERBRU formule een jaar 2014 .. spesiaal vir ons 4x4 manne.
Hier onder is die url skakel ..
Come join my F1 prediction game on SuperBru! It's free and loads of fun. Just click here:
http://www.superbru.com/f1/pool.php?p=11195488
Pool name: 4x4 Nuts
Pool code: ahoyrush