Page 1 of 2

Kaokoland: Sep 2009

Posted: 26 Aug 2009 15:02
by JohnBoyZA
Almost my turn :blonde:

We have 'finalised' our basic routing as follows. Let me know if any of you are going to be in Nam druing this time.

Date Day Route To (night at) Travel Time (hrs) Distance (kms) Fuel
Sat 05-Sep-09 1 Leg 1. Big Bay to Windhoek Windhoek 14 1466 Shell Windhoek
Sun 06-Sep-09 2 Leg 2. Windhoek to Hippo Pools CC Ruacana Area 8 784 Ruacana BP
Mon 07-Sep-09 3 Leg 3. Hippo Pools CC to Enyandi Campsite Somewhere 7 96
Tue 08-Sep-09 4 Leg 4. Enyandi Campsite to Epupa Falls Epupa 6 49.2
Wed 09-Sep-09 5 Leg 5. Epupa Falls to Van Zyl's Pass CC DK252 7 144 Okangwati (?)
Thu 10-Sep-09 6 Leg 6. Van Zyl's Pass CC to Camp Syncro Camp Syncro 4 71.2
Fri 11-Sep-09 7 Leg 7. Camp Syncro to Groen Drom Area Somewhere 6 169
Sat 12-Sep-09 8 Leg 8. Groen Drom Area - to Puros Puros 9 106
Sun 13-Sep-09 9 Possible night in Ganais Plain Ganais Plain
Mon 14-Sep-09 10 Leg 9. Puros Campsite to Sesfontein Sesfontein 7 159 Sesfontein (?)
Tue 15-Sep-09 11 Leg 10. Sesfontein to Otjisakumka Somewhere 4 96.9
Wed 16-Sep-09 12 Leg 11. Otjisakumuka Trial to Okaukuejo Etosha 5 366 Shell Kamanjab
Thu 17-Sep-09 13 Leg 12. Okaukuejo to Namutoni Camp Etosha 4 134 Total Okaukuejo
Fri 18-Sep-09 14 Leg 13. Namutoni Camp to Keetmanshoop Somewhere 10 1041 Total Namutoni
Sat 19-Sep-09 Leg 14. Keetmanshoop to Big Bay Home 10 970 Keetmanshoop

Re: Kaokoland: Sep 2009

Posted: 26 Aug 2009 16:45
by tour de frans
Jislike John dit lyk lekker,ek beplan so n nam trip in dec.Ek gaan nie so hoog soos jy nie.Ek mik vir Oranjemund my geboorte dorp dan het ek toestemming om deur die diamand spergebied te ry na Rosh pinah,Aus tot op Luderitz.Dan verder noord via Spes bona,Middelpos,Solitaire tot by Walvis-Swakopmund.Ek beplan om by Terrace baai te draai in die skedelkus.....Jou trip lyk baie belowend ek kan nou ook nie meer wag vir dec.nie.Jy moet lekker ry en dit geniet. :clap: :thumbup:
Groete Frans

Re: Kaokoland: Sep 2009

Posted: 26 Aug 2009 22:00
by Ian Abrahamson
Thats quite a trip hey :woo: hope you guys enjoy

Re: Kaokoland: Sep 2009

Posted: 27 Aug 2009 02:05
by Pieter du Toit
John,

I ENVY YOU - YOU LUCKY SON OF A GUN!!! ENJOY EVERY MOMENT OF IT!!! :thumbup:

Re: Kaokoland: Sep 2009

Posted: 27 Aug 2009 11:22
by Abri Hoffman
John dit is 'n onvergeetlike trip.

Meeste kampe wat jy noem is baie lekker, Enyandi is egter baie verwaarloos met geen fasiliteite. Dis baie mooi omgewing maar die longdrop is lankal nie meer so "long nie" en daar was nie Julie water nie.
Ons het petrol en diesel gekry by Okangwati vir R9.70 per liter (egter geen unleaded nie) en dit was die laaste petrol tot by Palmwag. Sesfontein se pompe was droog toe ons daar aankom.

Ons het ook deur die Harmansvallei gery en het 1036km gedoen vanaf Ruacana tot op Palmwag, baie soortgelyk aan jou roete. Oor die afstand het ek 285l petrol gebruik.

Geniet dit, ek wens ek kon saam. :salute:

Re: Kaokoland: Sep 2009

Posted: 01 Sep 2009 16:34
by Hermie Koen
Hey John

Dit lyk na 'n "bevange trip" baie dieselfde wat ek in 2006 (ek dink) gedoen het. As ek een iets sou verander sal dit die gedeelte wees : Thu 10-Sep-09 6 Leg 6. Van Zyl's Pass CC to Camp Syncro Camp Syncro 4 71.2 - Daar is NIKS - maar aan die anderkant moet mens seker vir jouself uitvind. Ek sal bv. 19 km anderkant Kamanjab in die rivier indraai (links) en op ry tot by Warmqelle en dan van daar Opuwo, Ruacana.

Ek sien julle tydjie is ook maar beperk - so ja - goeie trip. Ek wens julle alle voorspoed toe en laat weet maar as ek julle moet kom haal - Ek het mos al vir Henry M vanaf Marental tot in die Kaap gesleep met 'n tuisgemaakte A raam.

Onthou net om hout op te tel waar jy kan - Dis belangrik !

Geniet

Re: Kaokoland: Sep 2009

Posted: 01 Sep 2009 17:36
by Abri Hoffman
Hermie, interessant hoe smaak verskil. Die gedeelte van Van Zyls CC tot by Camp Syncro was vir my waarskynlik die mooiste deel van die hele trip. Ja daar is niks maar 'n ongelooflike ervaring met wuiwende wit gras en fairy circles so ver jy kyk.

Re: Kaokoland: Sep 2009

Posted: 03 Sep 2009 09:10
by JohnBoyZA
Dankie almal ... amper op pad, so groete en strekte, julle beurt kom...... :woo:

Re: Kaokoland: Sep 2009

Posted: 03 Sep 2009 12:36
by Rittelin
JULLE MOET ELKE KILOMETER GENIET JOHNBOY!! :woo:

come back safe. :clap:

take care :salute:

c u soon!! :thumbup:

Re: Kaokoland: Sep 2009

Posted: 03 Sep 2009 18:49
by Abri Hoffman
John, vat dit stadig, dis ongelooflik mooi en mens moet stop en die natuur bewonder. I klim sommer en ry weer. :wink:
Die baas gaan egter nie baie daarvan hou nie :naughty: