Page 1 of 2
Airbag lig flash
Posted: 10 Feb 2014 08:17
by Frans Reichert
Nuwe probleem het opgeduik die naweek.
My airbag liggie het begin flash, volgens die boek het dit iets te doen met die tension van die sitplek gordels.
Enige iemand al met dit te doen gekry?
Re: Airbag lig flash
Posted: 10 Feb 2014 08:20
by Tinus lotz
Gewoonlik die connection onder jou bestuurders sitplek?
Re: Airbag lig flash
Posted: 10 Feb 2014 08:23
by Frans Reichert
Tinus lotz wrote:Gewoonlik die connection onder jou bestuurders sitplek?
Is daar 'n plug?
Re: Airbag lig flash
Posted: 10 Feb 2014 08:34
by Kagiso II
Kyk ook na die veiligheidsgordel waar die inmekaar klik ..
Die GEEL blokkies is die lugsak se 'konekters" .. kyk na almal .. iewers is een dalk bikki los.
Re: Airbag lig flash
Posted: 10 Feb 2014 08:56
by Tinus lotz
Yes daar is maar wees versigtig met hulle myne het swak konneksie gemaak omdat my ver kyker teen hulle gedruk het en een keer het die ouens wat my kar gevalet het ook hulle los gekry . Het jy nie iemand met n skan tool nie ? Dan kan hulle vir jou se waar die probleem is
Re: Airbag lig flash
Posted: 10 Feb 2014 09:18
by Frans Reichert
Tinus lotz wrote:. Het jy nie iemand met n skan tool nie ? Dan kan hulle vir jou se waar die probleem is
Ek het so skan tool, sy naam is Patric, hy werk baie maklik, ek se net Patric jy moet gou vir my kyk of daar onder nie los plug is nie, dan doen hy dit....
Nee Tinus vertel my meer oor die scan tool, waar kry mens dit, ek weet my broer wat (spoeg) Land Rover Disco (spoeg) ry het so ding. nie gedink ek sal ooit so iets nodig kry op 'n Patrol nie.
Re: Airbag lig flash
Posted: 10 Feb 2014 09:21
by Frans Reichert
maar ek dink nou daaraan, my Patrol het escape gear seat covers, en ek het Saterdag dat my "Scan tool" hulle gou afhaal sodat die "Kombuis Scantool" dit kan was....... wonder of daar nie 'n probleem ontstaan het met die losmaak van die straps nie....
Re: Airbag lig flash
Posted: 10 Feb 2014 09:40
by Frans Reichert
Stel julle voor mens ontkoppel eerder die battery voor mens daar peuter, ek wil nie 'n dwarsklap van die airbag he as ek vroetel met sy konneksies nie.
Re: Airbag lig flash
Posted: 10 Feb 2014 09:47
by Alex Roux
Ek het maande gesukkel met die airbag liggie.
As die auto-elektrisien eers sy scantool ingeprop het, dan vertel die ding van alles wat in die kar aangaan - volgens die kar se rekenaar.
Die probleem is, dan kan jy maar net die error "reset" dan gaan liggie weg.
Net vir jou om te sien die liggie kom weer terug oor 'n paar dae of weke.
Hierdie probleem is in my opinie heelwarskynlik 'n kontak fout erens. Daarvoor het jy 'n old-school auto-elektrisien nodig wat kontak toets en dan draadjies kan heg, eerder as die nuwe soort wat net met die scan tool se knoppies kan werk.
Re: Airbag lig flash
Posted: 10 Feb 2014 10:08
by Kagiso II
maklike stap-vir-stap bropleemfix van die probleem:
Ontkoppel motor battery
Maak voordeur oop
staan op kniee langs voertuig
buig laag soos arabierbid - plaas kop op voetmatjie.
draai kop na links
kuyk onder sitplek in - daar is draadjies met GEEL connectors - kyk of die proppies mooi ingeklik is
my kar se draadjies loop onder die passasierskant sitplek deur [maar dis n Tyotta en hulle bou alles gatkanttoe.]
Sterkte -- k hoop jy kom goedkoop reg
[ek dink jy moet analoogontleder-patrick af gee met hirri oefening .. kanse is GOED en beter dat hy tydens afhaal / terugsit van sit oortreksel n draad LOS getrek het [versigtig nou, moenie inlees wat ek NIE beduie het nie
