Page 1 of 1

Geskikte datum vir Waterford NoordKaap

Posted: 03 Feb 2014 22:20
by Alex Roux
Ek wil nou nie ander mense se idee voorskryf nie, die dat ek dit oorlaat aan 'n stem, solank dit natuurlik vir Tommie ook pas.
Rede hoekom ek die tweede naweek van 26 April voorstel is omdat dit mens meer tyd gee om terug te ry (vir suckers soos ek wat van verlof afhanklik is)

Re: Geskikte datum vir Waterford NoordKaap

Posted: 04 Feb 2014 19:37
by Tommie
Alex.

Ek is reg met watter datum, daar ok besluit word. Ek kan net nie datums van 17 April doen tot en met 21 April nie.