Page 1 of 1

JG Shields

Posted: 24 Aug 2009 15:52
by JG Shields
1. Name: JG Shields

2. Birthday and Age: 14 April 1963

3. Town and Country of residence: Pretoria

4. Home Language: Afrikaans

5. Occupation/Business: Account Exec - Absa Insurance & Financial Advisers

6. Family status: Married to Alida (1987), 2 children: Rynier (20) & Magriet (17)

7. Membership - Other 4X4 Clubs and Forums: None

8. Current 4x4: 2001 Patrol 3.0Di GRX (Auto) since 2005

9. Current Mods: Burnco front bumper; Duel batt, 29Mhz radio.

10. Mods on wish list: OME & Snorkel

11. Vehicle on wish list: Waarvoor?

12. Previous 4x4's: SsangYong Korando

13. Last 3 offroad or overland destinations: Northern Botswana/Nam/Zambie & Mozambique

14. Your favourite destination: Linyanti (Northern Botswana)

15. Other hobbies: My home workshop: History: Flying

16. GPSr and Map Data used: Garmin Nuvi & Garmin Pilot III (believe it or not...): Garmaps

17. Rate your 4X4 and overlanding experience: Melkbaard - Stoppelbaard - (Hardebaard) - Volbaard - Vader Kersfees

18. Online Photo Site: Nee, daarmee is ek nog bietjie agter.

19. Photos of you and your Vehicle: WegRy (Aug/Sept)

Re: JG Shields

Posted: 24 Aug 2009 15:58
by Abri Hoffman
Welkom JG en hoop ons sien baie posts.

Re: JG Shields

Posted: 24 Aug 2009 16:05
by JG Shields
Hallo Abrie,

Ek leer so stadig hoe die forum en die webblad werk. Sodra ek mooi uitgevind het gaan julle sukkel om my weer stil te kry. Ek het al 'n hele klompie dingetjies met my partol ervaar en oorgekom. Dit sluit avonture en tegniese issues in. Ek sal graag meer daaroor wil uitvind by julle soos die tyd aangaan.

Re: JG Shields

Posted: 24 Aug 2009 16:08
by Abri Hoffman
JG, altyd lekker om te gesels en van mekaar te leer. Sien uit daarna.

Re: JG Shields

Posted: 24 Aug 2009 16:52
by KOOS BEST
JG , dit is die nice ding van die webblad, net Patrol dinge en daar is baie manne hier wat baie probleme kan uitsorteer.
Weereens welkom.
Koos
ns.Korando na Patrol , dit is dag en nag verskil.

Re: JG Shields

Posted: 24 Aug 2009 17:14
by JG Shields
Ja Koos, dit is dag en nag verskil. Ek moes iewers begin. Die Korando het 3 Mosambiek en 1 Botswana trip met baie goeie resultate gedoen. Ek was baie verbaas. Patrol het egter nog altyd geroep totdat ek dit kon afbyt om een te koop. En soos ek nou se: Waarom moet ek 'n droomvoertuig noem? Ek het een....!!!!!

Re: JG Shields

Posted: 24 Aug 2009 20:04
by G-MAN
:welcomewave: JG :thumbup:

Re: JG Shields

Posted: 24 Aug 2009 20:40
by Gerrit Loubser
Baie welkom, JG! Ek sien uit na die informasie wat jy het om te deel oor jou wedervaringe met jou Patrol.

Re: JG Shields

Posted: 24 Aug 2009 22:01
by JohnBoyZA
Baie welkom JG :blonde: