Page 1 of 2
Heater! Help dis koud!
Posted: 27 Jan 2014 09:26
by Fred79
Hi
Een ding klaar dan begin die ander weer. Die heater in die patrol het gestop om warm lug uit teblaas. Die fan werk maar dit bly koue lug.
Waar begin ek te soek vir die probleem?

Re: Heater! Help dis koud!
Posted: 27 Jan 2014 09:51
by Kagiso II
Die 'lever' wat die klappie oop en toe skuif het losgehaak - nou maak dit nie oop nie.
Kyk eers voor in die enjinkompartement of die pypies nog in plek is. ?
Re: Heater! Help dis koud!
Posted: 27 Jan 2014 17:52
by Peter Connan
Fred, die Patrols se heater kry die heeltyd water deur, dus moet die probleem te doen he met die flappe wat die lugvloeie beheer. Hulle word deur solenoids beheer, so ek sou se begin soek by die fuses, dan soek jy krag by die solenoids...
Re: Heater! Help dis koud!
Posted: 27 Jan 2014 18:50
by Fred79
Dankie! Ek hoop maar ek kry die fout en dat dit iets kleins is wat nie baie geld gaan kos nie

Re: Heater! Help dis koud!
Posted: 27 Jan 2014 18:55
by Fred79
Ek het hierdie comment gesien op 'n Aussie forum. Dit maak my bang!
"Had the same problem on my ZD30 - It was a blown cylinder head."
Re: Heater! Help dis koud!
Posted: 27 Jan 2014 19:35
by Kagiso II
Fred my kjent -- oompi jou een beduie .. As die silinderhead gaan jaag daai temperatuur van die enjin in KOOK mode in .. soveel so dat jou aircon nie eens werk nie :-)
Issi jou probleem nie -- kyk wat laat daai klappies oop en toe gaan, dis die culprit.
Re: Heater! Help dis koud!
Posted: 28 Jan 2014 07:58
by AndriesS
Voel die heater hoses wat van dei engine na die kajuit gaan , (obviously nadat die engien warm is) As hulle warm is weet jy die fout le nie daar nie maar by die deurtjie wat lug vloei oor die heater matrix toelaat.
Het jy n manual aircon of climate control?
Re: Heater! Help dis koud!
Posted: 28 Jan 2014 22:07
by Tinus lotz
AndriesS wrote:Voel die heater hoses wat van dei engine na die kajuit gaan , (obviously nadat die engien warm is) As hulle warm is weet jy die fout le nie daar nie maar by die deurtjie wat lug vloei oor die heater matrix toelaat.
Het jy n manual aircon of climate control?
So ver ek kon sien is daai n gl hulle het mos net aircon of verbeel ek my alweer???
Re: Heater! Help dis koud!
Posted: 29 Jan 2014 08:28
by AndriesS
Hey daai gl het darem aircon, soos n switch aan en af en mix met heater, die grx het net meer electronics .
Re: Heater! Help dis koud!
Posted: 29 Jan 2014 09:47
by Fred79
Ja, hy het net Air con.
Dankie vir al die raad ek sal gou Saterdag aan die werk spring en kyk of ek die fout kry en kan regmaak.