Page 1 of 8
Anybody doing Baboons this year??
Posted: 20 Jan 2014 14:01
by offroadbiker
Really want to give this a-go, anybody got such plans for this year and contemplating a tag along?
Want to start saving for such a trip and need a goal
Will be dong the river trip in Sep or first week of October.
Re: Anybody doing Baboons this year??
Posted: 20 Jan 2014 15:19
by JohnBoyZA
With or without caravan?

Re: Anybody doing Baboons this year??
Posted: 20 Jan 2014 15:25
by Frans Reichert
Ons beplan so iets, maar ek reken eers by Oktober. Ons was laasjaar daar.
Re: Anybody doing Baboons this year??
Posted: 20 Jan 2014 18:52
by Tinus lotz
Re: Anybody doing Baboons this year??
Posted: 21 Jan 2014 07:09
by offroadbiker
GRAPGAT!!!!
Lus vir bietjie iets anders as net "trails", en die was nog altyd iets wat ek wou doen

Re: Anybody doing Baboons this year??
Posted: 21 Jan 2014 07:13
by Theuhan
Ek wou hom nog altyd gaan doen.
Re: Anybody doing Baboons this year??
Posted: 21 Jan 2014 08:16
by Tinus lotz
offroadbiker wrote:
Lus vir bietjie iets anders as net "trails", en die was nog altyd iets wat ek wou doen
Dirk
ek dink dis n baie nice een en is nog op my bucket list
ek dink dit is een van daai wat n mens nie alleen probeer doen nie so nogal n goeie plan om n paar patrollies saam te vat
daai gq van jou met voor en agter lockers behoort mince meat te maak van daai pas

Re: Anybody doing Baboons this year??
Posted: 21 Jan 2014 08:19
by Frans Reichert
Re: Anybody doing Baboons this year??
Posted: 21 Jan 2014 08:33
by Frans Reichert
Re: Anybody doing Baboons this year??
Posted: 21 Jan 2014 08:38
by offroadbiker
Tinus lotz wrote:offroadbiker wrote:
Lus vir bietjie iets anders as net "trails", en die was nog altyd iets wat ek wou doen
Dirk
ek dink dis n baie nice een en is nog op my bucket list
ek dink dit is een van daai wat n mens nie alleen probeer doen nie so nogal n goeie plan om n paar patrollies saam te vat
daai gq van jou met voor en agter lockers behoort mince meat te maak van daai pas

Ok, gaan wag vir Nissan jaarplan, en dan kyk ek of ek iets kan reel en dan sien ons of daar belangstelling is
