Page 1 of 1

Spare wheel cover

Posted: 14 Jan 2014 16:14
by Frans Reichert
Is hier dalk beskikbaar, my Patrollie wil sy skaamte bedek.....

Re: Spare wheel cover

Posted: 14 Jan 2014 16:22
by Marino4x4
Watter grote band het jy op? As jy groter as standaard gaan, sal jy n aftermarket een moet kry ,as ek dit reg het. Ek het n escape gear een gekry. Hoop jy kom reg. Ek weet daar was oor die vakansie iemand wat sy cover wou verkoop/wegee, kan nie onthou nie.

Re: Spare wheel cover

Posted: 14 Jan 2014 16:45
by Frans Reichert
Marino4x4 wrote:Watter grote band het jy op? As jy groter as standaard gaan, sal jy n aftermarket een moet kry ,as ek dit reg het. Ek het n escape gear een gekry. Hoop jy kom reg. Ek weet daar was oor die vakansie iemand wat sy cover wou verkoop/wegee, kan nie onthou nie.
Ek het 265 op, maar dit is persoonlikke smaak, ek hou nie van die escape gear cover nie, ek soek 'n swart een. 4x4 community verkoop, maar ek raak nou haastig, en hulle is uit vooraad.

Dalk moet ek maar weer een laat opmaak, ek het dit laas met my Syncro se spare gedoen.

Re: Spare wheel cover

Posted: 14 Jan 2014 17:32
by Tinus lotz
Ek het n swart een wat op standard wiel pas

Re: Spare wheel cover

Posted: 15 Jan 2014 08:33
by Stefan
As dit 'n 265 is, behoort jy 'n swarte by Midas te kan kry. Hulle is nie super duursaam nie, maar dit sal seker die 'job' doen tot jy een kry waarvan jy hou.