Page 1 of 2
Photo Competiotion Voting Thread
Posted: 08 Jan 2014 18:25
by Peter Connan
OK, here are the finalists (in the order they were placed):
1)

- no1.JPG (1.42 MiB) Viewed 10684 times
2)

- no2.jpg (83 KiB) Viewed 10684 times
3)

- No3.jpg (313.55 KiB) Viewed 10684 times
4)

- No4.JPG (551.64 KiB) Viewed 10684 times
5)

- no5.jpg (491.33 KiB) Viewed 10684 times
6)

- no6.jpg (29.03 KiB) Viewed 10684 times
7)

- no7.jpg (22.07 KiB) Viewed 10684 times
8)

- no8.JPG (645.62 KiB) Viewed 10684 times
9)

- no9.JPG (582.34 KiB) Viewed 10684 times
10)

- no10.JPG (404.66 KiB) Viewed 10684 times
Re: Photo Competiotion Voting Thread
Posted: 08 Jan 2014 18:26
by Peter Connan
And the bonus no. 11:

- no11.JPG (343.94 KiB) Viewed 10683 times
Thanks Gerrie
Re: Photo Competiotion Voting Thread
Posted: 31 Jan 2014 20:35
by Kagiso II
Ooooohhhh nice.. ou Thor vang 1e en 2e plek
Dwergie sal haar wat verbeel sy sulke nice kiekies kan vat ..
Re: Photo Competiotion Voting Thread
Posted: 01 Feb 2014 19:29
by Peter Connan
Geluk Oom Mac with first place twice!
JohanP gets second because you can't winn twice!
Cedric, third place ain't bad mate?
Actually, all the pics are great.
Oom Mac, jy moet laat weet wanneer jy jou prys kom haal? Ek moet net 'n paar fotos van hom neem om die ander manne lus te maak vir volgende keer...
Re: Photo Competiotion Voting Thread
Posted: 02 Feb 2014 00:01
by Jorrie
Congratulations to the Winners.
Re: Photo Competiotion Voting Thread
Posted: 02 Feb 2014 01:01
by Kagiso II
Peter Connan wrote:Geluk Oom Mac with first place twice!
JohanP gets second because you can't winn twice!
Cedric, third place ain't bad mate?
Actually, all the pics are great.
Oom Mac, jy moet laat weet wanneer jy jou prys kom haal? Ek moet net 'n paar fotos van hom neem om die ander manne lus te maak vir volgende keer...
Huh ?? Daar is n prys aan gekoppel ?? Ek dog klop oppi skouer en dis dit :-)
Baie Dankie John Boy .. julle sal maak dat ek elke keer inskryf :-)
[sal kontak maak P/ter C ..

Re: Photo Competiotion Voting Thread
Posted: 02 Feb 2014 09:46
by Jules
Geluk Oompie !! ( Dwergie )
Dit wys net weereens dat die GQ nie net meganies die champ is nie maar ook die Fotogeniese Champ
Shalom
Re: Photo Competiotion Voting Thread
Posted: 02 Feb 2014 10:38
by ricster
Re: Photo Competiotion Voting Thread
Posted: 02 Feb 2014 17:03
by Tinus lotz
Geluk aan al die prys wenners ....dankie vir al die fotos ek het dit baie geniet
Re: Photo Competiotion Voting Thread
Posted: 02 Feb 2014 21:11
by Kagiso II
Dankie vir die stemme manne -- ek wil dit nie hardop se nie maar menige dag MIS ek daai rooi Trolli hier voor my deur en onner my bas ..
[gelukkige vent, Andre, wat hom nou het .. he served us well]