Page 1 of 1

Feeste ... met Druiwe en 4x4 Sat 11 Jan.

Posted: 08 Jan 2014 11:06
by Kagiso II
Manne, maninne, omies en aanties.. o-ja en die ou kjennerkjies ook :

Komende naweek is wat ons leer ken het as die "Nystroom Druiwefees " maar nou herdoop na KRANSKOP DRUIWEFEES -- dis nog steeds in Nylstroom [hmmm wat is die nuwe naam tog?]

Die CVO Waterberg skool het ook n 4x4 baan en fig. 8 baan daar uitgelê met GROOT pryse .. o.a 'n JAG NAWEEK en nog vele maaaaaaaase pryse.
[daai 4x4 baan gaan n bekvol wees .. Tommie Yster het hom uitgelê ]

Inskrywing is R150 en die pryse om te wen GROOT -- dis nou iets om nie te mis nie.
Fondse is ten bate van CVO Waterberg Laerskool, wat, soos dit is mos geen staatshulp kry nie.
Vroeg wikkel .. dinge skop al vroe more op Saterdag oggend af.

Eintlik is die fees van 9 - 11 Januarie en is daar tonne ander dinge ook om te gaan beleef
Hier is die inligting:

http://modimolle24.co.za/directory/kran ... m--31.html

Re: Feeste ... met Druiwe en 4x4 Sat 11 Jan.

Posted: 08 Jan 2014 11:13
by IanT
Hay Oom Mac, I see you are now famous! :thumbup: See that you got mentioned in the latest drive out mag!! :oldtimer: :thumbup: :thumbup:

Re: Feeste ... met Druiwe en 4x4 Sat 11 Jan.

Posted: 08 Jan 2014 11:21
by Kagiso II
thanx Ian .. regularly since 2004 :-) [even before Weg & Weg Ry were born. ]