Page 1 of 3

Anybody knows this 4.8 for sale in Centurion

Posted: 04 Nov 2013 15:47
by Jules
Any info on this Patrol, looks more like a 2004 model than a 2005

http://www.gumtree.co.za/cp-cars-in-cen ... -539095259

Shalom

Re: Anybody knows this 4.8 for sale in Centurion

Posted: 05 Nov 2013 09:27
by Stefan
Nissan Patrol Terracan nogal! :rolling:

That being said, I wonder if I could/should trade in my 3.0 for that one?

Re: Anybody knows this 4.8 for sale in Centurion

Posted: 05 Nov 2013 09:34
by Gerrit Loubser
Ek dink die ou het seker vir sy sekretaresse op 'n papiertjie geskribbel sy moet "Nissan Patrol Twincam 4.8 24 V Automatic" op die advertensie sit en toe kan sy nie sy handskrif mooi ontsyfer nie. :lol:

Re: Anybody knows this 4.8 for sale in Centurion

Posted: 05 Nov 2013 11:00
by NISMOnator
Maybe it has a Hyundai Terracan motor in? :rolling:

Re: Anybody knows this 4.8 for sale in Centurion

Posted: 05 Nov 2013 14:04
by Kagiso II
JULES -- sorri .. ons het nou agter gekom dat niemand daai Patrol ken nei -- en ons het vasgestel dat OF die eienaar OF die adverteerder of een van hulle twee se secret-erry EITHER nie kan spelle nie -- OF nie weet wat n Terracan is nie ??

Wil jy dat van ons na die mouster gaan kyk ?? wil jy opgradeer van 4,2 na 4,8 ? .. :blonde: :woo: :woo: :woo: :woo: :woo: :woo:

Re: Anybody knows this 4.8 for sale in Centurion

Posted: 05 Nov 2013 15:39
by Gerrit Loubser
Ek weet Jules is altyd aan die droom oor 'n 4.8, maar aan die ander kant is ek ook hier en nou opsoek na 'n plaasvervanger vir my LC 80 VX, wat sopas verkoop is, en sal ek nogal nie omgee as iemand dalk in die omgewing is en sou wou gaan ondersoek instel na die Patrollie in Jules se skakel nie. :wink:

By voorbaat dank.

Re: Anybody knows this 4.8 for sale in Centurion

Posted: 05 Nov 2013 15:54
by Jules
Oom Mac, dit sal great wees as iemand kan gaan kyk vir Gerrit ek help soek om hom weer in die Patrol stal te kry waar hy hoort :biggrin:

Shalom

Re: Anybody knows this 4.8 for sale in Centurion

Posted: 05 Nov 2013 22:11
by Tinus lotz
Ek kan saterdag gaan loer as julle wil he ?

Re: Anybody knows this 4.8 for sale in Centurion

Posted: 06 Nov 2013 05:05
by Gerrit Loubser
Tinus, dit sal great wees as dit nie jou planne omverwerp nie.

Re: Anybody knows this 4.8 for sale in Centurion

Posted: 06 Nov 2013 06:11
by Tinus lotz
Gerrit ek werk in warmbad area aan n projek en kom donderdag aand weer huistoe ,vir n meriete aand sal n plan maak