Page 1 of 1
GQ handbriek drom
Posted: 29 Oct 2013 07:13
by Theuhan
Help asb.
Het iemand dalk n spaar handbriek drom " Moet liewer nie vra nie "
Re: GQ handbriek drom
Posted: 29 Oct 2013 09:08
by Theuhan
Re: GQ handbriek drom
Posted: 29 Oct 2013 09:48
by offroadbiker
Probeer David Volschenk
Re: GQ handbriek drom
Posted: 29 Oct 2013 10:19
by ricster
Ha ha ha.... ek het nie maar kon nou ..... vertel ons bietjie die storie .... ek is lus vir n laggie
Re: GQ handbriek drom
Posted: 29 Oct 2013 12:14
by Kagiso II
Op gomboom is n Q te koop vir R 20 K .. maak hom offer - en v at die hele kar --dan het jy BAIE spares vir baie lank .. ekas my planne werk wil ek die djeerbokz en altwee aste met diwwe en al by jou koop [sal nie die handbriek dinges noorag nie -- handbriek vi my prohjek sit binne die wiele [waar hulle hoort]
NOU -- vertel tog maar jy het met die handrem aan gery ??? hoe verr ??
Re: GQ handbriek drom
Posted: 29 Oct 2013 12:23
by Alex Roux
offroadbiker wrote:Probeer David Volschenk
Ek dink jy bedoel dalk: Jeanne Volschenk ?
Re: GQ handbriek drom
Posted: 29 Oct 2013 13:02
by offroadbiker
Alex Roux wrote:offroadbiker wrote:Probeer David Volschenk
Ek dink jy bedoel dalk: Jeanne Volschenk ?
Nee David - sy broer in Warmbad, Jeanne is is Swaziland of so iets.
Re: GQ handbriek drom
Posted: 29 Oct 2013 13:21
by Theuhan
My agter propshaft se U joint het gebreuk, nogal op die teer, so toe haal ek die prop af sodat ek met die voorwiel tot by die huis kan kom, in my haastigheid vergeet ek die prop hou die handbriek drom vas.
So toe ek die naweek die nuwe prop op sit, is die drom weg. LLLLLekker stupid ne.
Re: GQ handbriek drom
Posted: 29 Oct 2013 15:08
by ricster
HA HA HA.... lesson learnt... .. dis a maklike vout om the maak boet