Page 1 of 1

1999 Nissan Patrol GRX

Posted: 22 Oct 2013 07:40
by drean
More, daars baie manne wat my uitgevra en gebel het oor my Patol wat ek afgeskryf het Hy gaan op n auction,die tel nr as julle belangstel is 0861763278 en die Salvage nr is 1302315A

Re: 1999 Nissan Patrol GRX

Posted: 22 Oct 2013 07:59
by Bruin Beer
Drean,
Is dit die Patrol wat die pad verlaat het in die Lae Veld?
Bruin Beer

Re: 1999 Nissan Patrol GRX

Posted: 22 Oct 2013 08:35
by drean
Nee,dis die een wat ek in n sloot ingery het in Kleinmond

Re: 1999 Nissan Patrol GRX

Posted: 22 Oct 2013 08:46
by ricster
Have you got any photos of the Patrol after the ..... eina?

Re: 1999 Nissan Patrol GRX

Posted: 22 Oct 2013 09:00
by drean
Yes,i do Ill ask my wife to put the photos on tonight