Page 1 of 2

Idiotic design feature

Posted: 27 Sep 2013 18:52
by Kagiso II
Ek het hirri op Kampvuur ook geplaas

Ek onthou n keer toe ons by Kalli Se Gat n NISSAN dag gehad het -- een van die lee se Patrol het self toegesluit met haar sleutels binne in di ekar -- GELUKKIG het ek n 'tire-lever' gehad maar ek moes haar agterruit breek om daai sleutels by te kom ..

As dit kom by die deure wil ek daai *(*&^&%#@ Japsnees wat vir die Nissan Patrol en die Toyota Prado n ding ingesit het wat na n tyd [al staan die kar STIL] die frekkense deure sluit -- en dit op n 4x4.

Jy is in die midedel van die Savuti - jy sluit die deure oop met die 'remote" en jy haal die kleinkind uit sy stoeltjie - jy maak net die agterdeur oop - jy het altwee hande nodig - jou p/t broek of t-sjirt het nie sakke nie -- jy sit die sleutel op die sitplek neer en haal vir kleinman uit - ingedagte stoot jy die deur toe en vat vir kleinman onder die boom by sy speelgoed -- agter jou KAKKLAKK - sluit n *(&*^%$@# Japanese mouster homself -- jou sleutels bimnne in die kar [en jou spaar is tuis in die kluis .. 2000 kilometer weg.

WAT de (*(&%^$r doen jy?
dis 42 grade.
Al jou en die kind se kos en water is BINNE in die kar.
Al jou gereedskap is binne in die kar -- daar is nie f*(*&^$ klippe nie [dis die SAVUTI [of Kalahari]
Jou ruite is versterk met daai "anti hi-djek plak goeters

Jy VREK daar in die wildernis omdat n kortsigtige paranoiise dom *&^$@ n funksie aan n 4x4 gsit het wat GEEN sin maak nie

So-ja, nou het k LEKKER gal afgegaan -- ik gaan sommer hirri koppi en pyst inni Tyotta en Datsun foprums ook EN daai MD's CC met die tirade

[Die suzuki Jimney SLUIT as jy die knoppi indruk - en sl;uit oop as jy die knoppie uittrek .. ons is nie idjits nie -- mens kan SELF jou eie kar toe en oopsluit - ek het NIE nodig dat n *^#$ ding self sluit en my in groeter lewensgevaar laat, nie

Re: Idiotic design feature

Posted: 27 Sep 2013 19:23
by Herrie
Al wanner dit met my Patrol gebeur het is as ek die deure oopsluit en net die regter passesiers deur oopmaak wat nie die daklig aansit nie dan sluit die deure na 'n paar minute.

Toe ek die dak ligte afgeskakel het sodat hulle nooit aankom nie dan sluit die deure al maak dit nie saak watter deur oopgemaak was nie.

Dis hoekom ek nou sekker maak dat die dakligte aangaan as ek die deure oopmaak sodat die deure nie automaties sluit nie.

Re: Idiotic design feature

Posted: 27 Sep 2013 19:40
by Bruin Beer
Die stealers het my ook gereken my 2005 4.8 het hom self gesluit terwyl hy by die diff plek was om 'n seel te vervang as deel van my pre-delivary van die twedehandse aankoop.
Ek was oortuig hulle gebruik die verskoning om tyd te koop.
Jou werklik waar toe doen die monster dit werklik in my erf. Gelukkig kon ek die spaar gaan haal uit die kluis en die trol weer oop kry.
Ek is/was ooruig daar is 'n elektroniese fout sodat die sentrale sluit nie sien dat 'n deur oop gemaak was nie.
Nou maak ek seker ek rol die venster af of ek het die sleutel in hand.
Ek gaan tog bietjie Herrie se insette gebruik en bepaal of dieselfde in my geval geld.
Ek gaan maar Tabbies se voorbeeld vold en 'n sleutel laat sny wat ek aan die buite kant kan versteek vir daardie 'slegte' plek van toe sluit.
Dan kan ek nie gepla wees of die alarm skree as ek die deur met die sleutel oop maak in plaas van die remote.
Bruin Beer

Re: Idiotic design feature

Posted: 27 Sep 2013 19:41
by Clem
Do what I have always done: have a plain metal non-electronic copy of your key cut. Then you cable tie it to a hidden place on the chassis where only you know where it is. Then in an emergency you can get it off and open the door. It's saved my bacon on a few occasions.

Re: Idiotic design feature

Posted: 27 Sep 2013 20:12
by Chris Skinner
My 4.8 has never inadvertently locked itself, but if that is even a remote possibility then I will defiantely do somthing like Clem suggests. I dont want this happenning when on the beach in Moz!
Is there any way to check, and under exactly what conditions - to see if the car will lock, ie what is the actual criteria to be met before this self locking takes place - does anyone know exactly?? :think:

Re: Idiotic design feature

Posted: 27 Sep 2013 21:54
by Kagiso II
Chris - With Agarob [and now the Prado] You unlock with the 'remote' -- the open any other door but the drivers door -- now, with the idiot Tyotta -- if you close the other door or NOT -- it still locks itself .

If one KNOWS that it does that - then you can have a duplicate handy -- but many people only find it out wayyy out in the nowhere of Africa :confused:

WHAT were they thinking when they thought up this &^&%^#!@ idea ???

Re: Idiotic design feature

Posted: 27 Sep 2013 22:16
by Bekker
Same happened to me twice .First time the spare was available , the second time I could use the hidden copy to unlock.
Regards

Re: Idiotic design feature

Posted: 28 Sep 2013 09:34
by tour de frans
Dis n pes so self toesluit kar.
Oom Mac soos jy se. Indien n mens die kar oopsluit met die remote en jy maak enige deur oop behalwe die drywers deur, sal hy sluit sodra jy die deur toemaak.
Ek weet ook nie hoekom die goed so gemaak is nie. Ek het die gewoonte aangeleer om altyd my drywers deur eers oop te maak.
Dit lyk seker snaaks vir ander mense as ek my kar oopsluit met die remote en eerste die drywers deur oop en onmiddelik toemaak, dan stap na die ander deur waar ek wou wees.

Re: Idiotic design feature

Posted: 28 Sep 2013 15:24
by Peter Connan
My very first trip with the Patrol. Early morning. Everything is loaded, except the family. Engine is running to warm up and get the heater going. Car is locked with keys inside. House is locked, with keys inside the car...

Nowadays, I always make sure the spare keys are in my wife's handbag.

Re: Idiotic design feature

Posted: 30 Sep 2013 14:23
by Philip
Met die lees hiervan kry ek omtrent koue rillings as ek net dink aan die situasies waarin n mens kan beland.
My Trol (1996) se meeste electrics is verwyder met die omsakeling van petrol na diesel maar nou twyfel ek ook synde die sentrale sluiting steeds werk ?????
Gaan beslis seker maak.
Baie dankie vir die waarskuwing.