Page 1 of 1

Towbar, Yes or No???

Posted: 14 Aug 2009 16:28
by Lunar
After a small incident (Patrol 100 points :thumbup: Toyota 0 points :thumbdown: ) I need to replace the tow bar on the Patrol.
But after buying the new tow bar, I remember that there was some issue about the strength of this fixing point on the Patrols bumper.

On the Aussie forum (Patrol.com) it seems to be still unclear. :think:

Please help! :helpsign:
What is your opinion, Yes or NO?
DSC00163.JPG
DSC00163.JPG (57.49 KiB) Viewed 2598 times
DSC00164.JPG
DSC00164.JPG (52.67 KiB) Viewed 2598 times
DSC00199.JPG
DSC00199.JPG (60.76 KiB) Viewed 2598 times

Re: Towbar, Yes or No???

Posted: 17 Aug 2009 13:32
by Tjaart
dit lyk ok van hieraf.

Was sal gebeur as jy teen 'n steil bult opry en jy skraap of hak agter aan die grond vas? Departure angle? Is die hegpunt agter die bumper sterk genoeg op vertikale kragte te kan hanteer? :think: . Die horisontale kragte - sleep - behoort hy OK te wees. Ek is net bang hy hak en knak die support bracket agter die bumper.....Weet nie. Toets hom weer teen die toyoyoyoyoyoyta.

Re: Towbar, Yes or No???

Posted: 17 Aug 2009 21:33
by G-MAN
Sny daai ploeg korter! :lol: :lol: :lol:

Re: Towbar, Yes or No???

Posted: 17 Aug 2009 23:18
by Gerrit Loubser
That mounting is designed as a recovery point. Recovery design loads are typically significantly higher thann the vehicle's gross weight and allowance is made for the fact that this load might be applied in a direction other than directly astern. Typically it is assumed that the load might be applied up to 10 deg off directly astern in any direction. This means that this recovery point and the underlying structure must be plenty strong.

On my old Pajero I had a towbar attached to a similar point. It also featured a plow of note that always hooked everywhere. I never had any structural issues, though. Eventually I cut the plow short.

Re: Towbar, Yes or No???

Posted: 18 Aug 2009 16:48
by Lunar
Ok - Ok! Ek sal die ploeg korter maak! :lol:

Ek was net bang dat die punt nie sterk genoeg is om te dien as 'n hegtingspunt vir die sleepstang nie.
Dit lyk darem of hy die Echo sal kan rond sleep. :biggrin:

Dankie vir die terugvoer.

Re: Towbar, Yes or No???

Posted: 18 Aug 2009 18:21
by Abri Hoffman
Ons is deur Kaokoland met 'n baie swaar Echo4 agter Bredell se Patrol. Die towbar is op dieselfde plek deur 'n Nissan agent aangesit en daar is geen probleme na die trip nie. Ons is waarskynlik deur 50 rivierlope en sommige hiervan so effe te vinnig. Ek reken die punt is sterk genoeg. Soos Gerrit genoem het is dit 'n recovery punt en dus moet dit sterk wees.

Re: Towbar, Yes or No???

Posted: 19 Aug 2009 07:00
by Lunar
Dankie Abri,

Toe ek die plastiese bumper afgehaal het vir herstelwerk, het ek die hele storie bekyk, en dit lyk sterk genoeg.
Maar ek het nognie ander Patrols gesien met dieselfde sleepstang nie, en daarom was ek bekommerd.

Dankie vir die terugvoer.

Re: Towbar, Yes or No???

Posted: 19 Aug 2009 07:35
by JohnBoyZA
Daai 'skeg' het my bumper in die duine gered. Die eerste keer toe en hom afhaal, om ʼn ordelike recovery punt op te sit, ruk ek my bumper amper morsaf! :redface: