Page 1 of 2
Electronic Ignition
Posted: 18 Sep 2013 10:13
by christolemmer
I own a 1996 Patrol 4.2 SGL. I would like to know if it is advisable to change the points and condenser to electronic. Will such a conversion have any affect on power and feul consumtion?
Re: Electronic Ignition
Posted: 18 Sep 2013 10:33
by firessafari
Hallo Christo,
Welkom hier by ons. Jy moet eerste 'n foto van jou Patrol plaas anders gaan Oompie Mac jou gryp
Om jou vraag te andwoord. Ja dit is voordelig in die sin dat jy nooit weer die tyd hoof te stel nie want daar is nie punte wat wegwerk of brand nie
Baie vervaardigers beweer dat dit jou voertuig meer krag gee en die brandstof verbruik verbeter maar dit het ek nog nooit ondervind nie ek dink dit is maar meer 'n verkoop slenter.
Groete
Johan
Re: Electronic Ignition
Posted: 18 Sep 2013 10:35
by David
This is one of the best upgrades you can do to a car with standard points and condensor.
Fit a Pertronix Ignitor and never worry about timing again and your car will start easier and idle smoother
On my old Safari I also replaced the coil to a Flame-Thrower Coil with new leads and new distributor cap.
Re: Electronic Ignition
Posted: 18 Sep 2013 10:43
by Rudolph
Agree, this is a very good mod to do, just keep your points and things you take out in the tool box just for incase you need them in the bush one day...

Have also done the mod and it works perfect. Contact Offshore Marine International, 021 786 1007,
omiintl@mweb.co.za. it will set you back at about R1100.
Re: Electronic Ignition
Posted: 19 Sep 2013 09:53
by christolemmer
Baie dankie vir julle raad. Ek wou altyd die Patrol standaard gehou het maar die " Slet " se punte moet gereeld gestel en skoon gemaak word.Gaan dit nodig wees om die coil en plugs ook te verander? Kan n mens die carb wat n alt. compensator op het so verander dat dit sonder die compensator kan werk? Ek sit n foto op sodra ek weet hoe.
Re: Electronic Ignition
Posted: 19 Sep 2013 10:26
by firessafari
Christo
Moet nie reg maak wat nie stukkend is nie los die compensator net so, installeer die electronic ignition volgens die vervaardiger se instruksies noukeurig ,dit is nie nodig om plugs te vervang as die oues nog goed is nie. maak net seker die elektrode gaping is nog reg.
Johan
Re: Electronic Ignition
Posted: 19 Sep 2013 12:33
by christolemmer
Johan
Dankie ek dink jy is reg. Die carb het nog nie gepla nie. Weet jy van ouens in ons omgewing wat die Patrol ordentlik kan instel sodra ek die ignition vervang het?
Groete Christo
Re: Electronic Ignition
Posted: 19 Sep 2013 12:40
by firessafari
Christo
Nee ongelukkig nie,Ek woon in Krugersdorp ,Maar komtak oom Mac , PM(personal message )hom , Hy is op hierdie forum KAGISO 11 ek is seker hy kan jou help
Johan
Re: Electronic Ignition
Posted: 19 Sep 2013 13:06
by SCUBA Patrol
Removed
Re: Electronic Ignition
Posted: 19 Sep 2013 13:11
by offroadbiker
christolemmer wrote:Johan
Dankie ek dink jy is reg. Die carb het nog nie gepla nie. Weet jy van ouens in ons omgewing wat die Patrol ordentlik kan instel sodra ek die ignition vervang het?
Groete Christo
Vat hom na Graham cummings 9Pathmaker) toe hy is in Valhalla en werk om 'n hele paar forum Patrols.