Page 1 of 1

4x4 Gesinsnaweek 11 - 13 Oktober

Posted: 11 Sep 2013 08:37
by Carel
Hier is 'n 4x4 naweek wat gehou gaan word daar in die Villiers area by Lekoa Lodge en Aan die Vaal Natuurreservaat gedurende die naweek van 11 - 13 Oktober. Ek is lus vir so iets so dalk moet ons 'n groep bymekaar kry en gaan speel.
4 x 4 Flyer.jpg
4 x 4 Flyer.jpg (128.5 KiB) Viewed 1350 times

Re: 4x4 Gesinsnaweek 11 - 13 Oktober

Posted: 11 Sep 2013 08:54
by Theuhan
Ek sal belangstel.

Re: 4x4 Gesinsnaweek 11 - 13 Oktober

Posted: 11 Sep 2013 10:45
by Schalk
Dis n awesome plek om te gan 4x4 was al n paar keer daar, en uhm...ja vas gesit. ek sal miskien vir die dag deur kom. daars modder :biggrin: :biggrin:

Re: 4x4 Gesinsnaweek 11 - 13 Oktober

Posted: 11 Sep 2013 10:52
by Theuhan
Schalk wat se miskien is dit, kom maak bietjie die Hardbody vuil

Re: 4x4 Gesinsnaweek 11 - 13 Oktober

Posted: 18 Sep 2013 12:20
by Schalk
ek sal die 12de deur kom vir die dag,