Page 1 of 1

Bainage 4x4 in Zululand

Posted: 09 Sep 2013 18:42
by Jules
Hello everyone

Took my daughter for a bit of fun with my Patrol at Bainage 4x4 just outside Empangeni, this is actually a great venue to teach someone some 4x4 basics. My dogter was eers bangerig om die groot lorrie te ry sy is maar 1.5m dus is die Patrol nogals intimiderend. Het eers rustig gevat en haar die ropes gewys as mens teen n steil afdraande ry om lorrie in low range te sit en 1ste rat en dan los jy alles en stuur die lorrie, since she received her license about a month and half ago this was quite an experience for her but she passed with flying colours.

Then came some river crossing and sand driving with a lekka steep short decent and then going up, did not make it the first time just lifting voet van petrol to early but the second and third time no problem drove it like a pro.

Here are some pics
Crossing the river
Crossing the river
DSC06071.jpg (126.14 KiB) Viewed 2333 times
Smiling
Smiling
DSC06075.jpg (109.28 KiB) Viewed 2333 times
Maar Pappa dit is so hoog
Maar Pappa dit is so hoog
DSC06107.jpg (64.88 KiB) Viewed 2333 times
Dit was lekker !!
Dit was lekker !!
DSC06114.jpg (124.76 KiB) Viewed 2333 times
Nou op teen die steil bult
Nou op teen die steil bult
DSC06129.jpg (109.82 KiB) Viewed 2333 times
halfpad en die enjin gesels saam
halfpad en die enjin gesels saam
DSC06131.jpg (121.94 KiB) Viewed 2333 times
Die kruin, dis waar sy die 1ste keer voet afgehaal het gedog sy is oor
Die kruin, dis waar sy die 1ste keer voet afgehaal het gedog sy is oor
DSC06132.jpg (108 KiB) Viewed 2333 times
Op die hond se stert
Op die hond se stert
DSC06133.jpg (101.86 KiB) Viewed 2333 times
Yippee !!!
Yippee !!!
DSC06134.jpg (101.89 KiB) Viewed 2333 times
Donald smile ook na my dogter haar oorwinnigs kreet geskreeu het
Donald smile ook na my dogter haar oorwinnigs kreet geskreeu het
DSC06135.jpg (122.17 KiB) Viewed 2333 times
En daar was nog meer Patrols beide 4.8 GRX's Donald Fisher en Pieter van As
Donald Fisher (links ) en Pieter van As ( regs ) was ook daar
Donald Fisher (links ) en Pieter van As ( regs ) was ook daar
DSC06081.jpg (147.17 KiB) Viewed 2333 times
Bainage het ook n baie lekka kuier area sal later nog so paar pics plaas
Lekka braai area asook ontpanning met 2x 4.8 GRX innie background
Lekka braai area asook ontpanning met 2x 4.8 GRX innie background
DSC06138.jpg (162.85 KiB) Viewed 2333 times
Shalom

Re: Bainage 4x4 in Zululand

Posted: 14 Sep 2013 20:11
by KOOS BEST
Mooi man dit lyk lekker, moet haar mooi leer !!!!!

Re: Bainage 4x4 in Zululand

Posted: 14 Sep 2013 20:27
by Herrie
Mooi Jules :blonde: