Page 1 of 1

Die Patrol wat geskrik het

Posted: 29 Aug 2013 21:34
by Jorrie
Dawid Taljaard het 'n oulike artikel op bls 68 in die September 2013 uitgawe van Wegry oor sy Sophie geskryf.

Miskien moet meer manne so iets doen.

Mooi Dawid :thumbup: :thumbup:

Re: Die Patrol wat geskrik het

Posted: 30 Aug 2013 01:44
by Tinus lotz
Baie nice en wel gedaan dawid :thumbup: daai GQ is n yster !