Page 1 of 2

2000 GU Nissan Patrol 4.5 GRX - R 120 000

Posted: 04 Jul 2013 09:45
by Reinier Claasen
It is with a very heavy heart that I'm announcing that my patrol is in the market.
215485km
Roofrack with backdoor ladder
Unichip
All other standard options: Leather seats, electrical front seats, power steering, sunroof, duel aircon (front and back)
No mechanical issues. Went for service at 213000km.
Duel battery system
Rear air lifters
Good condition.
Contact Reinier 0833319456

Re: 2000 GU Nissan Patrol 4.5 GRX - R 120 000

Posted: 04 Jul 2013 14:22
by Chris Skinner
Renier - I sent yu a PM :biggrin:

Re: 2000 GU Nissan Patrol 4.5 GRX - R 120 000

Posted: 04 Jul 2013 16:03
by Jules
Nou wat koop jy nou Reinier ?

Shalom

Re: 2000 GU Nissan Patrol 4.5 GRX - R 120 000

Posted: 04 Jul 2013 16:16
by Reinier Claasen
Jules, ongelukkig moet ek iets kleins koop. My ekonomiese toestande het so darsties verander dat ek die Patrol MOET verkoop. Ek sal nou maar 'n jaar of twee moet opsnork met 'n Klein stads karretjie tot ek weer 'n trollie kan koop. My hart is baie seer oor die saak!

Re: 2000 GU Nissan Patrol 4.5 GRX - R 120 000

Posted: 04 Jul 2013 16:35
by Alex Roux
Reinier

Jammer om te hoor
Stekrte

Re: 2000 GU Nissan Patrol 4.5 GRX - R 120 000

Posted: 04 Jul 2013 17:51
by Peter Connan
Sterkte, hoop jy kom gou reg!

Re: 2000 GU Nissan Patrol 4.5 GRX - R 120 000

Posted: 05 Jul 2013 07:40
by Jules
Sterkte Reinier, ek het al self ook n paar keer deesdae gewonder of dit nie dalk n opsie is nie, ek gaan ry nie eens meer 4x4 nie want die petrolprys is so hoog en daar is sprake dat dit volgende maand met nog 70sent gaan klim

Shalom

Re: 2000 GU Nissan Patrol 4.5 GRX - R 120 000

Posted: 05 Jul 2013 07:48
by Reinier Claasen
Dankie ouens. Dit was/is nie 'n mklikke besluit nie en ek waardeer julle ondersteuning baie. Dit wys net die intregniteid van die tipe mense op hierdie forum. Al ry ek binnekort nie 'n Patrol nie sal ek nog trots wees om deel te wees van die forum!

Re: 2000 GU Nissan Patrol 4.5 GRX - R 120 000

Posted: 05 Jul 2013 07:53
by Herrie
Sterkte Reinier!!

Re: 2000 GU Nissan Patrol 4.5 GRX - R 120 000

Posted: 05 Jul 2013 08:14
by offroadbiker
Sterkte