Page 1 of 4
Hammerite Rims
Posted: 03 Jul 2013 17:53
by toyford
Well Guys i am done with my rims now,had them sanblasted first then sprayed them with hammerite and i like the look.
Re: Hammerite Rims
Posted: 04 Jul 2013 07:06
by Tinus lotz
Netjies!!!!!
Re: Hammerite Rims
Posted: 04 Jul 2013 07:21
by Jorrie
Looks good.!!! Can Hammerite be used on mags as well?
Re: Hammerite Rims
Posted: 04 Jul 2013 08:11
by Tinus lotz
Ja it can ! Need to flat the paint and then apply
Re: Hammerite Rims
Posted: 04 Jul 2013 10:25
by Stefan
Tinus, how do you "..flat the paint.."?
Re: Hammerite Rims
Posted: 04 Jul 2013 17:14
by Peter Connan
Stefan, jy skuur dit met skuurpapier. Nie heel af nie, net bietjie.
Jy moet maar die slim ouens vra watse "grit"
Re: Hammerite Rims
Posted: 04 Jul 2013 19:39
by Tinus lotz
Peter Connan wrote:Stefan, jy skuur dit met skuurpapier. Nie heel af nie, net bietjie.
Jy moet maar die slim ouens vra watse "grit"
netso met nie te fyn papier nie want meeste mags het powder coating op so mens soek iets vir die verf om te kan vas klou soos 120 grid water papier
Re: Hammerite Rims
Posted: 04 Jul 2013 19:59
by Tommie
Maats.
Hammerite is dit blikkies spray, en waar kry mens dit? Jitte daai Patrol lyk sommer anders. Damn dit is mooi!
Re: Hammerite Rims
Posted: 04 Jul 2013 20:14
by Tinus lotz
Tommie wrote:Maats.
Hammerite is dit blikkies spray, en waar kry mens dit? Jitte daai Patrol lyk sommer anders. Damn dit is mooi!
tommie jy kry dit sommer by builders warehouse in verfblikke en spray
ek dink jy moet somme kwas verf anders gaan dit baie dun wees dit maak so n bronze effek weet nie hoe om dit te beskryf nie maar google dit somme kort ook nie onderlaag nie

Re: Hammerite Rims
Posted: 05 Jul 2013 08:05
by Jules
Excellent Shaun, me like da black rims kwaai

- My GQ and trailer BLACK RIMS
- Black rims GQ en Overlander.jpg (41.49 KiB) Viewed 4635 times
Shalom