Page 1 of 2

"Tube doors" vir Bull Dog

Posted: 11 Jun 2013 14:41
by Theuhan
Ek is lus om "Tube doors" vir Bull Dog te maak, ek het die deure afgehaal, en so bietjie gespeel Sondag, jy kan die bande beter sien, so jy kan hulle presies sit waar jy hulle wil he, maar ek moet se jy voel nogal ontbloot so.

Dit is wat ek ingedagte het.
cb2d4a47.jpg
cb2d4a47.jpg (84.19 KiB) Viewed 3803 times
Wat dink julle.

Re: "Tube doors" vir Bull Dog

Posted: 11 Jun 2013 18:09
by Jorrie
Theuhan
Dit lyk goed, maar hoe gaan jy water en modder uit hou?

Re: "Tube doors" vir Bull Dog

Posted: 11 Jun 2013 18:24
by Engel
nope. op my jeep gedoen, reen , modder en alles n gemors. Kyk ook na die legality

Re: "Tube doors" vir Bull Dog

Posted: 12 Jun 2013 07:38
by Herrie
Dit is nie wetting vir die standard 4x4 kompetisies - soos die familie fundays, RFAD en Bridgstone Fundi nie.

Re: "Tube doors" vir Bull Dog

Posted: 12 Jun 2013 08:33
by Theuhan
Kom kom Manne hoekom so negatief

Ek het nie n dak, vensters agter of matte nie, so ek glo nie dit gaan n groot verskil maak aan die hoeveelheid modder in my kar nie.
945529_358058994304015_886451195_n.jpg
945529_358058994304015_886451195_n.jpg (163.54 KiB) Viewed 3763 times
Ek doen net een comp en dit is Hekpoort, hulle het nie n probleem daar nie.

Ek glo nie daar is baie aan my kar wat wel Legal is nie so wat gaan twee deure nou doen.

Die beste van alles die lyk (&^%$#%^&*)*^&%$R cool
TubeDoors2.jpg
TubeDoors2.jpg (317.47 KiB) Viewed 3763 times

Re: "Tube doors" vir Bull Dog

Posted: 12 Jun 2013 10:59
by Tinus lotz
Dit lyk baie cool en jy kan mos canvas oorsit om modder te help keer?

Re: "Tube doors" vir Bull Dog

Posted: 12 Jun 2013 11:12
by Grant
Hey Boet,

Lyk baie mooi. Wie gee om or die moder. Hoe meer hoe lekerder. :woo: :woo: :woo: :woo:

Re: "Tube doors" vir Bull Dog

Posted: 12 Jun 2013 12:44
by Theuhan
:blonde:
Dit is baie beter, net die aan moediging wat ek nodig gehad het om dit te doen, " as of ek dit nou nie sou doen :lol: "

Re: "Tube doors" vir Bull Dog

Posted: 12 Jun 2013 17:06
by Engel
mmmm jy is mos n softie wat heeldag op kantoor sit!! Nie soos ons werkende klas nie. So ek het gedink ek beskerm jou net!

Re: "Tube doors" vir Bull Dog

Posted: 12 Jun 2013 18:04
by Kagiso II
Theunie -- oompi vi jou een P M gethtuur .. kyk ybiki en laa my weet ?
samblief

Van die pyupi deure ?? jy reg dit lyk heavy cool - en nextaaim jy vi Bulldog ommur - ka jy vinniger uithop en hom weer reg draai :-)
go for it -- JY HET WATER BY DIE HUIS .. MODDER WAS AF MET WATER ..