Page 1 of 1
Highly Modified 4.8
Posted: 07 Jun 2013 16:02
by Chris Skinner
There is a smart looking highly modified 4.8 for sale on Gumtree!
Looks great but not affordable.
Bumpers look awesome - anyone know where they come from ?
http://www.gumtree.co.za/c-ViewAdLargeI ... =492178706
Re: Highly Modified 4.8
Posted: 07 Jun 2013 16:34
by Stefan
Dit lyk soos die een wat
Maniac manufacturing gedoen het.
Re: Highly Modified 4.8
Posted: 07 Jun 2013 17:54
by Jorrie
Sjoe dis mooi, maar ek wonder wat is brandstofverbruik met daardie bande.
Re: Highly Modified 4.8
Posted: 07 Jun 2013 17:58
by Chris Skinner
Reg Stefan, dit is die een wat hulle wys as een van hulle 'projekte'
Re: Highly Modified 4.8
Posted: 07 Jun 2013 18:05
by Stefan
Ek kan dink die prys sluit die extras en die werk in, maar dis hopeloos te duur (vir my tenminste)
Re: Highly Modified 4.8
Posted: 09 Jun 2013 15:39
by tour de frans
Hy het my gekontak. Soek meer krag. Die 4.8 sukkel met daai wiele.
Nou sien ek hy is te koop.
Beslis n mooi kar.
Re: Highly Modified 4.8
Posted: 10 Jun 2013 22:24
by Engel
die prys het oop opgegaan!!