Page 1 of 3

Cornelius Kotzé

Posted: 04 Aug 2009 22:12
by Patrol4.8
1. Name: Full Name (Nickname/Registered Name) Cornelius Kotzé

2. Birthday and Age: 9 March 1967 - 42

3. Town and Country of residence: Wellington RSA

4. Home Language: Afrikaans

5. Occupation/Business: Farm manager

6. Family status: Married

7. Membership - Other 4X4 Clubs and Forums: Nissan4x4.co.za, Patrol4x4.com

8. Current 4x4: 2003 Nissan Patrol GRX 4.8 Auto

9. Current Mods: OME 2' lift, 285/75/16 BFG A/T on steel rims

10. Mods on wish list: Air suspension, Burnco steel bumpers front and rear, front air locker

11. Vehicle on wish list: I have what I always wanted!

12. Previous 4x4's: Nissan Hardbody 3L V6 4x4

13. Last 3 offroad or overland destinations: Kgalagadi, Richtersveld, Namibia

14. Your favourite destination: Richtersveld

15. Other hobbies: RC airplanes

16. GPSr and Map Data used:

17. Rate your 4X4 and overlanding experience: Trails=intermediate, Overlanding=advanced

18. Online Photo Site: none

19. Photos of you and your Vehicle:

Image

Re: Cornelius Kotzé

Posted: 04 Aug 2009 22:20
by G-MAN
Welkom Cornelius. :thumbup: Nice trok. :salute:

Re: Cornelius Kotzé

Posted: 04 Aug 2009 22:25
by Patrol4.8
Dankie G-MAN
Weet jy dalk hoekom my foto nie onder my post verskyn nie, maar net die link?
Is jou trok ook 'n 4.8?
Groete

Re: Cornelius Kotzé

Posted: 04 Aug 2009 22:30
by Abri Hoffman
Welkom Cornelius,

Sjoe maar ek het lank laas van jou gehoor.

Re: Cornelius Kotzé

Posted: 04 Aug 2009 22:36
by Patrol4.8
Jis Abri hoe gaan dit? Ek wil nog met jou kom gesels oor daardie air suspension wat jy in jou trok het, ek wil dit voor en agter doen.

Re: Cornelius Kotzé

Posted: 04 Aug 2009 22:42
by Abri Hoffman
Cornelius ek is tot Desember in Gaugteng.

Ons het egter vir Bredell Roux van Tulbagh kwekery ook 'n stel agter in sy 4.8 gesit. Dit is die Firestone kit wat kom met al die brackets en baie maklik om in te sit.
Ek gaan die einde van die maand my voorste stel insit. Geen snywerk nodig soos Pierre gedoen het nie. Die kit kom uit Australie en pas bo-oor die springhanger en bout bo vas.

In terme van gerief kan ek nie genoeg se nie. Ons is Julie Kaokoland to en was erg swaar gelaai. Beide my en Bredell se karre het mooi gelyk gestaan en lekker sag gery.
Op 'n stadium moes my broer Bredell se wa sleep aangesien ons bietjie uit petrol gehardloop het en selfs met +200 OME agter in het sy Cruiser se gat maar lekker gehang toe die wa gehak is.

Skreeu maar dan gesels ons of gaan kyk na Bredell se installasie in die tussentyd. Nul Sewe Ses Dubbel Sewe Vier 3858

Re: Cornelius Kotzé

Posted: 04 Aug 2009 22:47
by Patrol4.8
Dankie Abri , kan jy vir my 'n indikasie van prys gee? ek sal seker ook eers agter en later voor doen. Ek ken nie vir Bredell nie maar ek het al baie bome by sy kwekery gekoop.

Re: Cornelius Kotzé

Posted: 04 Aug 2009 22:54
by Abri Hoffman
Dan is dit hoog tyd dat jy hom ontmoed. Ek het hoeka voor hy sy Patrol gekoop het joune sonder jou medewete aan hom gesmous om te toetsbestuur. :wink:
Die prys wat Andre van Air Supply Spring Company my kwoteer het vir die voorste stel is R5100 excl BTW. Dit is dan 'n volledige DIY stelsel met manual inflation. Die prys is maar redelik wisselkoers gebonde aangesien dit uit Aus ingevoer word.
Indien jy actuators en onboard air wil insit raak dit gou duur.
Ek gaan met my broer se hulp Desember onboard air insit en sal dan laat weet.
Bredell het ook vir eers die manual inflation roete gegaan. Baie maklik daar is twee valves agter (of voor) waar die lugvere opgepomp word.

Re: Cornelius Kotzé

Posted: 04 Aug 2009 23:11
by Gerrit Loubser
Patrol4.8 wrote:Weet jy dalk hoekom my foto nie onder my post verskyn nie, maar net die link?
Hello Cornelius en baie welkom.

Jy het spasies na en voor die blokhaakies gehad waar die ^s is in die onderstaande:
[^img^] en [^/img^]

Ek het dit gou uitgehaal.

Groete

Gerrit

Re: Cornelius Kotzé

Posted: 05 Aug 2009 06:28
by JohnBoyZA
Hallo en welkom Cornelius!