Page 1 of 1

Bergkraal 4x4

Posted: 02 Aug 2009 21:07
by Pieter du Toit
Hi There,

Has anybody done this trail?? We are off to Bergkraal for this coming longweekend - hopefully for some great camping, leka kuiering and some exciting :layrubber: 4x4ing!!! We are 14 vehicles all together - should be interesting!!

Any inputs about this trail - they don't give much on their website - so I hope it won't be a dissapointer!!??

Re: Bergkraal 4x4

Posted: 27 Oct 2009 14:21
by duckitt
:think:

Hi Pieter hoe was julle kuier ons gaan die. 6de nov , daar is ook nog plek as iemand wil saam ry.

Re: Bergkraal 4x4

Posted: 27 Oct 2009 18:35
by Pieter du Toit
Duckitt,

Fantasties :woo: :thumbup: :salute: - Al manier om dit te beskryf. Oom Frikkie (die eienaar) en sy vrou (en span kinders) is fantastiese mense en ek gaan verseker weer daardie trail ry!!! Gaan ongelukkig nie nou vir my werk nie - het n matrikulant op hande wat nou vrydag met sy eindeksamen begin. Kyk bietjie in die trip / reports / feedback section - ek het n terugvoer posting ook gedoen na die Bergkraal naweek.

Rain check!!

Re: Bergkraal 4x4

Posted: 09 Nov 2009 14:21
by duckitt
:woo: :clap: Dit was verseker die beste trip in n baie lang tyd, en elke sent wert!!!!!

Re: Bergkraal 4x4

Posted: 10 Nov 2009 21:14
by Pieter du Toit
Duckitt

:woo: :thumbup: Het jou mos gese - en moerse nice mense ook daai!!!