Page 1 of 3

Sani Pass

Posted: 23 Apr 2013 10:21
by Stefaansie
Howzit julle,

I went to do the Sani this past weekend, just a quick up and down.

We were fortunate enough to catch some snow, but not dangerously high levels.

We stayed at the Mountain Park Hotel in Bulwer. What a treat, I just loved that old building. Some door frames hanging scew, creaking wooden floors(running children pounding down the hallways and through the lobby). It looks like the massive structural wooden beams were hand carved. I just loved it.

Some pic's
Eerste sneeu.jpg
Eerste sneeu.jpg (224.87 KiB) Viewed 2778 times
Halfpad op.jpg
Halfpad op.jpg (318.21 KiB) Viewed 2778 times
Go'in up.jpg
Go'in up.jpg (343.06 KiB) Viewed 2778 times
Amper Bo.jpg
Amper Bo.jpg (312.41 KiB) Viewed 2778 times
At the Top.jpg
At the Top.jpg (230.08 KiB) Viewed 2778 times
Lesotho.jpg
Lesotho.jpg (258.25 KiB) Viewed 2778 times
Go'in Down.jpg
Go'in Down.jpg (214.4 KiB) Viewed 2778 times
net n kleintjie.jpg
net n kleintjie.jpg (237 KiB) Viewed 2778 times
Oppad terug.jpg
Oppad terug.jpg (413.54 KiB) Viewed 2778 times
I'm still waiting for some more pic's, will upload them when I have them.

Regards,

Re: Sani Pass

Posted: 23 Apr 2013 10:28
by Schalk
ek wil ook he :rolling:
waar is sani pass. lyk baie nice

Re: Sani Pass

Posted: 23 Apr 2013 10:30
by NISMOnator
Eendag wanneer ek groot is gaan ek ook gaan!!!!! :rolling:

Re: Sani Pass

Posted: 23 Apr 2013 10:33
by Mark Greenhill
Beautiful - all I need to do is wait for my year end bonus for fuel and I can go! :rolling:

Re: Sani Pass

Posted: 23 Apr 2013 10:34
by offroadbiker
Kom ons maak plan in Junie lang naweek - goeie kans op sneeu..........

Brandstof :doh: praat maar eerder nie daaroor :oldtimer:

Re: Sani Pass

Posted: 23 Apr 2013 10:34
by Stefaansie
Schalk wrote:ek wil ook he :rolling:
waar is sani pass. lyk baie nice

Schalk,

Dis aan die Suid Oostelike kant van Lesotho. Naby Underberg, in Natal.

Re: Sani Pass

Posted: 23 Apr 2013 10:37
by Stefaansie
offroadbiker wrote:Kom ons maak plan in Junie lang naweek - goeie kans op sneeu..........

Brandstof :doh: praat maar eerder nie daaroor :oldtimer:

Dirk,

Dan moet ons sommer ook n paar stelle kettings vir die wielle kry. Ek verstaan die sneeu kan jou nogal onkant betrap as jy nie passop nie.

Maar ek is in Julle moet net sê dan reel ons dit.

Re: Sani Pass

Posted: 23 Apr 2013 10:52
by Schalk
ok ek hou van aksie eks ook in. kan jy meer detail gee asb wa bly ons kostes ens. as ons soo ietse kan doen koste beplanning. ek wou see toe gan in winter maar die klink vir my na n beter opsie :woo: :woo: ek neem aan kamp is nie n opsie in die sneeu nie haha

Re: Sani Pass

Posted: 23 Apr 2013 11:20
by Stefaansie
Schalk,

Ons het in die Mountain Park Hotel op Bulwer gebly. Dis so om en by 90km van die pas af. R395 pppn, aandete en ontbyt ingesluit. Of daar is nader plekke ook op Himeville en Underberg. As ek reg onthou is Underberg +- 500km van die Oosrand af.

Ons wil weer gaan, saam met die "outlaws". Wanneer in die winter wil julle gaan? Skool vakansie? As ons n paar karre is kan dit ook net lekker wees.

Re: Sani Pass

Posted: 23 Apr 2013 11:24
by marakasmalan
Sneeukettings maak 'n moviese verskil, maar as jy Mt's op het en jy deflate tot 0.8 bar kom jy baie vêr. Ons is laasjaar met 'n sleepwa oor Lundeansnek pas in heupdiepte sneeu - elke kort kort moes ons stop om die sneeu van die bonnet af te stoot sodat mens kan sien waar jy ry!

Daar is goeie advies op die forum omtrent sneeukettings, miskien moet ons 'n gesamentlike poging aanwend, almal wat belanstel hulle name op 'n lys sit en een saterdag dan bou ons dit?

Adios