Page 1 of 4

Wheel bearings

Posted: 13 Apr 2013 16:15
by tour de frans
Good Day
I need help please in finding rear wheelbearings for my Patrol.
My car has 340 000 kms on the drive train. I hear a wheel bearing noise in the back.
Nissan dont have, and I am happy they dont have stock. They want R3000 a side for the back.
Does any one have info in finding these bearings?
Thank You
Rdgs
Frans

Re: Wheel bearings

Posted: 13 Apr 2013 21:17
by Kagiso II
FransBaas -- stuur vi oompie die inner & outer sizes asook die dikte van die bogger - EN ook die seels wat saamkom -- hier naby oins is bearing plek wat noudiedag my ingevoerde waentjie as se bearings kon opspoor [net 5 in hulle stoor]

ek glo hulle kan help

Re: Wheel bearings

Posted: 14 Apr 2013 11:39
by tour de frans
Oom Mac
Ek meet: ID-45mm, OD-90mm, Wyd-51mm. Waar die 1mm vanaf kom op die wydte weet ek nie, hy meet positief 51mm.
Dis n dubbel "cup and cone" bearing(rollers)
Dankie Oom ek waardeer.
Groete

Re: Wheel bearings

Posted: 14 Apr 2013 13:06
by Tinus lotz
Frans Piet het die nommers van die voorste seels en bearings erens hier geplak wat ek we'll weet is dat die GU en GQ dieselfde voor is so miskien is die agterstes ook so???daaar is n groot verskil in die prys by agente

Re: Wheel bearings

Posted: 14 Apr 2013 14:57
by tour de frans
Tinus, wat jy se die GQ se bearings is goedkoper as die GU by die agente?
Indien so, ek het n GQ bearing as n sample. Is dieselfde as die GU.
Dankie

Re: Wheel bearings

Posted: 14 Apr 2013 18:49
by Tinus lotz
tour de frans wrote:Tinus, wat jy se die GQ se bearings is goedkoper as die GU by die agente?
Indien so, ek het n GQ bearing as n sample. Is dieselfde as die GU.
Dankie
Frans jy kan GQ bearings en seels apaart koop by agente en hulle pas voor op die GU hulle verkoop. Net kits met stubs vir die GU en is baie duurder . Piet gaan more in sy bearing boek vir jou loer . Daar is n draad oor die voor bearings en seels en hulle pirate no so gee net kans dat ons checck maar meet solank jou sample met die sizes wat jy het en kyk wat vra die agente hulle pryse verskil baie vir die selfde goed :salute:

Re: Wheel bearings

Posted: 14 Apr 2013 19:20
by tour de frans
100%Dankie. :clap:

Re: Wheel bearings

Posted: 15 Apr 2013 06:56
by Peter Connan
Kry nie daai grote in my boek nie. Kan jy my dalk 'n foto stuur, dalk soek ek die verkeerde ding?

Re: Wheel bearings

Posted: 15 Apr 2013 18:40
by Kagiso II
oepssssss - oompi gedink jy het reggekom met di gq se brings -- sal more daai fabriek gaan besoek vir jou

Re: Wheel bearings

Posted: 18 Apr 2013 13:45
by marakasmalan
Hallo,

Eek was Laasweek donderdag by SKF, BMG en Berings international en niemand kon die bearings verskaf nie. Bearings international, die KOYO agente, kan nie eens vir my bestel nie.

Ek is nou al bietjie raad-op en fed-up. Nissan het die seëls vir my kon kry en ek moet dit môre gaan haal.

Kyk na die site, elders op die forum bekom. ek dink as niemand vir my kan sê waar hulle hulle bearings bekom het nie gaan ek maar hier moet bestel.

http://locktup4x4.com.au/gq-gu-front-wh ... -1396.html

Hulle het die washers, seëls en die regte bearings. Gaan seker so R2500 landed cost wees.

Groete

Marnus