Page 1 of 1
2002 PATROL GRX AUTO FOR SALE
Posted: 12 Mar 2013 21:56
by Pieter du Toit
Hi All
For those of you that might be interested - I am selling my Patrol, 2011 Jurgens Explorer 1 Caravan (bought new) and a beach buggie (and for those looking for a house in Wolseley that as well)!!!
I am going to post the Gumtree Ad id's here - I have just spend a whole day to get all this stuff on Gumtree and OLX. So please forgive me for not doing proper ads here but I am a bit "gatvol" after all the drama getting everything posted there.
PATROL - 463937251
KARAVAAN - 463954893
BEACH BUGGIE - 464212965
let's just say that "Lady Luck" has not been on my side lately.
Any interested parties you know where and how to reach me should you wish for more information (on the goods for sale).
Regards
Re: 2002 PATROL GRX AUTO FOR SALE
Posted: 12 Mar 2013 22:20
by Jules
Jammer om te hoor Pieter, sterkte daar
Shalom
Re: 2002 PATROL GRX AUTO FOR SALE
Posted: 13 Mar 2013 07:49
by Russ Kellermann
Saw your ad on gumtree yesterday while browsing, was wondering what was going on.
Sorry to read this Pieter. I hope things turn around for you and you go from strength to strength.

Remember, without some "downs" there would be no "ups".
All the best, and please stay on the forum regardless.
Best
Russ.
Re: 2002 PATROL GRX AUTO FOR SALE
Posted: 13 Mar 2013 08:03
by ricster
Good luck Pieter, we hope things turn around for the better my friend!!!
Re: 2002 PATROL GRX AUTO FOR SALE
Posted: 14 Mar 2013 09:50
by Stefan
Sterkte Pieter en good luck met die verkope - hoop jy swaai hulle vinnig.
Re: 2002 PATROL GRX AUTO FOR SALE
Posted: 14 Mar 2013 18:53
by Peter Connan
Voorspoed Pieter
Is die Patrol klar verkoop? Ek het 'n pel wat belang stel.
Re: 2002 PATROL GRX AUTO FOR SALE
Posted: 15 Mar 2013 08:25
by KOOS BEST
Jammer om dit te hoor Pieter.
Ek was ook al daar, die beste is laat waai, daar kom altyd weer goeie tye.
Eie besigheid is nog altyd nie maklik nie.

Re: 2002 PATROL GRX AUTO FOR SALE
Posted: 17 Mar 2013 23:01
by Pieter du Toit
Dankie julle almal vir die goeie wense - ek waardeer.
My Patrol was 2 dae op Gumtree - toe is hy verkoop!!! Die ou wat verby gekom het wou hom he lock, stock en barrel soos hy daar gestaan het met al sy ekstras - hy het nie eers gekibbel oor my prys nie.
So ek is baie hartseer oor my kar wat verkoop is maar baie dankbaar aan die liewe Vader dat dit ook so vinnig gebeur het - ek het gedink ek gaan dalk bietjie sukkel.
Ons almal ken mos maar die storie van potensiele kopers - hulle koop die kar nie die ekstras nie - maar se darem ook nie nee dankie vir al die ekstras wat saam met die kar kom nie.
So ja - inaggenome van al die ekstras op my voertuig dink ek die koper het werklik n goeie kopie gemaak en ek het n goeie prys gekry - vir my en hom is dit n wen wen situasie.
Groetnis
Re: 2002 PATROL GRX AUTO FOR SALE
Posted: 18 Mar 2013 09:18
by Jules
Excellent Pieter, sterkte vorentoe
Shalom
Re: 2002 PATROL GRX AUTO FOR SALE
Posted: 18 Mar 2013 12:35
by Tinus lotz
Bly dit het goed uitgewerk!!!!sterkte mater ......