Page 1 of 2

Op soek na 4.8 GRX voor en agter diwwe!

Posted: 07 Feb 2013 16:36
by duckitt
Ja julle lees reg ek het dit reg gekry om alby diwwe te buig ! en glo my dit was nie snaaks nie !
:redface: :helpsign:
Die goed is mos so skaars soos hoender tande, en die steelers is heel van die pad af met hulle pryse

Re: Op soek na 4.8 GRX voor en agter diwwe!

Posted: 07 Feb 2013 17:01
by Jules
Vertel meer sodat ons nie in dieselfde slaggat trap nie :surprised:

Shalom

Re: Op soek na 4.8 GRX voor en agter diwwe!

Posted: 07 Feb 2013 17:36
by Tinus lotz
mr volskenk in swazi strip n 4.5 het diwwe beskikbaar gaan dit nie werk nie?????????? :mytwocents:

Re: Op soek na 4.8 GRX voor en agter diwwe!

Posted: 10 Feb 2013 16:23
by duckitt
dit kan moontlik as hy abs het want dis die hoof verskil tussen die diwwe die ratte is die maklikke deel want nissan was weer eens lui .
sy nommer sal gaaf wees

Re: Op soek na 4.8 GRX voor en agter diwwe!

Posted: 10 Feb 2013 17:00
by Peter Connan
I don't have his number, but PM him, he will probably get back to you in a couple of days?

http://patrol4x4.co.za/memberlist.php?m ... file&u=517

Re: Op soek na 4.8 GRX voor en agter diwwe!

Posted: 10 Feb 2013 18:47
by Stefaansie
So,

Hoe het jy dit reggekry? Hoe het die diwwe gebuig? Jy maak my bang. :surprised:

Re: Op soek na 4.8 GRX voor en agter diwwe!

Posted: 12 Feb 2013 09:32
by martyn
As hirdie soutie maag vra. Waat is n diwwe? :confused: :redface:

Re: Op soek na 4.8 GRX voor en agter diwwe!

Posted: 12 Feb 2013 09:50
by Jules
dis die ysterdeng tussen die wielle QQQ

shalom

Re: Op soek na 4.8 GRX voor en agter diwwe!

Posted: 12 Feb 2013 10:48
by Jorrie
martyn wrote:As hirdie soutie maag vra. Waat is n diwwe? :confused: :redface:
Differentials.

Re: Op soek na 4.8 GRX voor en agter diwwe!

Posted: 12 Feb 2013 11:29
by Alex Roux
duckitt wrote:Ja julle lees reg ek het dit reg gekry om alby diwwe te buig ! en glo my dit was nie snaaks nie !
:redface: :helpsign:
Die goed is mos so skaars soos hoender tande, en die steelers is heel van die pad af met hulle pryse
Duckitt, dit is erg en maak my bietjie bang dat ek nie te veel krag wil gooi nie.
Het nie gedink die goed KAN breek nie.

Soos ek verstaan is daar twee groottes diffs:
H260 rear diff vir die manual Patrols en
H233B rear diff vir die autos.

Sien hierdie thread:
http://www.patrol4x4.co.za/viewtopic.ph ... 33B#p35108
en
http://www.patrol4x4.com/forum/nissan-p ... -types-29/

Duckitt, they say if you try the same thing again and expect different results, it is a sure fire recipe for going mad (and in this case broke too).
Do you know why it happened, and how one can avoid it in future?