Page 1 of 6
Boiling Diesel engine
Posted: 26 Dec 2012 20:24
by Traveler
Help please.
3.0 Diesel started boiling yesterday.

Replaced the thermostat. Drove from the farm to Pretoria. Boiling spectacularly again in 20km's.
EGT went up to about 370DegC.
The temp gauge on the dash went to about 3mm below the red line before I stopped it.
Help needed, or should I just light the thing with a can of petrol and a Lion Match??
Should I buy something reliable again like a Toyota? Even my Defender gave me less hassles.

Re: Boiling Diesel engine
Posted: 26 Dec 2012 21:12
by Tunja
In this heat, make sure your viscous fan is locking up if its taking 20kms before O/heating - there should be drag on the fan when its hot - mustn't "freewheel" when turned, could also be worn water pump vanes. Just feel if it was something really major it would overheat quicker than than. Maybe radiator needs a flush?
Re: Boiling Diesel engine
Posted: 26 Dec 2012 21:31
by Traveler
Thanks Tunja.

Re: Boiling Diesel engine
Posted: 26 Dec 2012 21:43
by Tinus lotz
Hey mater ek dink jy moet daai olie burner mooi uitkyk en die probleem kry as jy hom eers een keer goed gekook het gaan hy jou groot geld kos
Kyk op die aussie forum praat met Oom Mac ens groot seun verstaan daai motor ook mooi
Plug miskien jou chip uit en kyk wat maak hy
As ek nie verkeerd is nie is die viscus en waterpomp een ????
Is daar nie modder in jou radiator nie?
As daai 30l reg is loop hulle mooi maar as hulle pla kan jy vinnig grys word
Kom ons kry die moeilikheid

Re: Boiling Diesel engine
Posted: 27 Dec 2012 08:31
by gifgat
Van my kant af kan ek se wat ek op myne gekry het. Hy het warm geword as ek 120km/h gery het op n warm dag. Aas jy afslek word hy weer kouer. Die radiator was verstop as jy die prop afhaal kan jy dit nie sien nie maar toe hulle die tanks afhaal het dit gelyk of die aluminium gleewe toe gekalk het. Meskien kan iemand in gauteng hom vir jou oop maak maar hier in die vlatlands moes ek maar n nuwe een koop. Het nou al die desember 2000km gery sonder enige probleeme. Hoop dit is iets kleins. Het jy al die radiator caps gekyk
Re: Boiling Diesel engine
Posted: 27 Dec 2012 13:18
by Kagiso II
Clean radiator or replace
Clean intercooler
Check TURBO [at TurboWorks]
check injectors & diesel pump [especially for over fuelling]
check piston tops for hairline cracks - Head have to come off for this - have the head checked [pressure checked]
replace the water hoses & thermostat [after 200 000 km it deserves that
The radiator cap ?? Get REAL one from Nissan [pressure 1,2 ]
put RADIATOR FLUSH, drive 100 - 200 Km then rinse with strong water force BACKWARDS [remove thermostat first]
Re: Boiling Diesel engine
Posted: 27 Dec 2012 17:45
by Traveler
It has to be some circulation issue.
Did a pressure check this morning at Nissan and my brother in law did one at home. Not issues, also did a carbon test, no issues. Drove it from the farm to East Rand Nissan (42km), no sign of overheating this morning.
Geen chip nie, ek weet jy moet liefs nie chips en conversions vir performance op hierdie engines doen nie.
Oom Mac, die Turbo, en sy pype is mooi skoongemaak by Turboworks in Centurion op 18 Desember. Thermostat (nuwe een by Nissan), verlede week.
Die radiator se Nissan caps is vervang in September, maar Driko beveel aan dat ek hulle weer vervang. So met Oom en Driko se raad sal ek dit verseker doen.
Ek sal dat die radiators altwee Silverton Radiators toe geneem word vir die volle treatment. Ek gaan nou die expansion tank en die reservoir laat vervang ook. Nissan sal nou maar moet kyk wat hulle kan regmaak. Nou gaan ek eers met vakansie, ons ry nou met die X-Trail en met die Juke.
Hoeveel geld en tyd om 'n 4.2D in die Patrol se borskas in te sit??
Re: Boiling Diesel engine
Posted: 27 Dec 2012 23:18
by Tinus lotz
Kyk mater ek trust nie n radiator plek nie jaco bez ens het radiators laat toets en net moeilikheid gehad
Daar is n plek in jhb wat patrol radators verkoop vir 2k sal vir jou uitvind .
Ek weet nie meer wat om te check behalwe radiator en over feuling nie
Re: Boiling Diesel engine
Posted: 28 Dec 2012 07:20
by Kagiso II
soos jy se: Geniet eers die vaak ansie [en as ansie uitgeslaap het.. geniet haar weer

]
4,2 ruil vir 3.0 ZD?? ek sou nie - want as daa ZD30 reg loop [soos Agarob] skop hy gat alles behalwe Gelandewagen..
Anner ding -- haal bikki al wiele af en maak die dromme mooi skoon van opghoopte modder - dit kan ook "drag" veroorsaak en die oukie laat werm loop
Is jou CAT al uitgehaal? DOEN dit asb - en sit sommer straight 63mm pyp uit tot heel agter sonder bokse [bokse verstop en maak jou kar warm word ] en daai ou hou van skoon deurvloei.

HAPPY HOLIDAYS
Re: Boiling Diesel engine
Posted: 28 Dec 2012 08:39
by Izak
Oom Mac
Wat is CAT? Catalitic converter?
Hoekom moet ek hom uithaal?
Verstaan die groter exhost maar die een is nuut vir my?
