Page 1 of 1

Johankeller

Posted: 22 Jul 2009 15:53
by johankeller
Name: Full Name Johankeller

2. Birthday and Age: 75/06/02 35

3. Town and Country of residence: Redderburg SA

4. Home Language: Afrikaans

5. Occupation/Business: Security Site Manager Letseng Diamonds Lesotho

6. Family status: Single

7. Membership - Other 4X4 Clubs and Forums: 4x4cumunity

8. Current 4x4: 2000 4.5 GRX Patrol

9. Current Mods: None

10. Mods on wish list: Everything

11. Vehicle on wish list: M3

12. Previous 4x4's: None

13. Last 3 offroad or overland destinations: 4x4 Trail next to mine in Lesotho

14. Your favourite destination: ??????????

15. Other hobbies:Koi and tropical fish, Motorbikes.

16. GPSr and Map Data used: Nuvi 710

17. Rate your 4X4 and overlanding experience: Zero

18. Online Photo Site: none

19. Photos of you and your Vehicle:

Re: Johankeller

Posted: 22 Jul 2009 17:09
by Ian Abrahamson
Hi Johan, welcome to our forum, especially with your frozen Patrol :wink:

Re: Johankeller

Posted: 22 Jul 2009 19:07
by G-MAN
Hi Johan. Cool Patrol! :lol: :welcomewave:

Re: Johankeller

Posted: 22 Jul 2009 20:47
by JohnBoyZA
Hallo Johan

baie welkom

Re: Johankeller

Posted: 23 Jul 2009 11:36
by Jules
Hallo Johan

Ons Mobile Crushing plant het 2007 daar by jul klip gecrush, ek wil nog eendag weer opry soontoe met my GQ. Moet sĂȘ dit is n DONNERSE KOUE plek daardie, ons voorman het gereeld gesukkel om sy Mazda/Ford aan die gang te kry daar.

Welkom by die forum
Jules

Re: Johankeller

Posted: 23 Jul 2009 19:54
by Kagiso II
Welkom hier - jou kiekie laat my dink aan daai moewie "the spy who came in from the cold" ... en dan brag die europieers met hule sneeu
Noudat jy weet hoe - hou ons op hoogte van die paaie en alle intersanthede daar in Lesoontoe.
Ek wil 'n "challenge" reel vir vlg jaar - Baboons Pass gaan ry in onder 7 uur (???)
Kom jy saam?

Re: Johankeller

Posted: 23 Jul 2009 22:29
by AJ Dup
Welkom Welkom

A.J.

Re: Johankeller

Posted: 18 Aug 2009 07:23
by johankeller
Jammer ek reply nou eers was bietjie op verlof. Dankie vir al die verwelkominge. Weetnie of julle al gehoor het nie maar hulle wil die Sani pas teer???? Gelukkig hoor ek dat hulle eers n pad wil maak by die koning se village waar hy groot geword het so hopelik hou dit hulle so besig dat hulle sal vergeet.

Re: Johankeller

Posted: 18 Aug 2009 08:16
by Gerrit Loubser
Ja daar was sprake daarvan om die Sani-pas te teer, maar daar het nog min van gekom. So 'n jaar of wat gelede is daar begin met padbou aan die SA-kant onder die eintlike pas, maar die laaste wat ek gehoor het was die geld op en die pad ver van klaar.

Re: Johankeller

Posted: 16 Oct 2009 13:02
by Izak
Welcome

That photo made me think of the mountains in Kurdistan. Lots of snow, verrrrrrry cold.