Page 1 of 3

GQ Fuelpump

Posted: 03 Dec 2012 11:59
by Jules
Hello

Anybody have the partnumber for the GQ Fuelpump, it is a mechanical pump. I do not feel like going to Nissan and then they tell me again my lorrie does not exist so they cannot order the part for me

Shalom

Re: GQ Fuelpump

Posted: 03 Dec 2012 12:29
by Tinus lotz
Jules het master parts in die kaap nie een vir jou nie?

Re: GQ Fuelpump

Posted: 03 Dec 2012 12:36
by Jules
Hi Tinus

Nee hul het nie, dalk moet ek net die prentjie print en dit vir hul vat

Shalom

Re: GQ Fuelpump

Posted: 03 Dec 2012 14:41
by Jules
Wat n great dag

Gaan Nissan toe om petrolpomp te bestel en wraggies hul het een in voorraad, een van die GQ manne innie dorp het een bestel en net nooit kom haal nie :blonde: :woo: . So teen Donderdag gaan my GQ nuwe voorste "wheelbearings & petrolpomp " in hê

Die PARTNUMBER is 1701003J28 en koste is R913 btw ingesluit

Shalom

Re: GQ Fuelpump

Posted: 03 Dec 2012 14:44
by ricster
:rolling: :rolling: ..... score so far..... 1 000 000 to Nissan owners.......1 to Nissan SA..... :rolling: :rolling:

Well done Jules !!

Re: GQ Fuelpump

Posted: 03 Dec 2012 18:44
by Peter Connan
Jules, ek is bly jy het reggekom.

Anybody else needs one, speak to Dean at Masterparts in Belleville, he got me one.

Re: GQ Fuelpump

Posted: 03 Dec 2012 19:14
by Tinus lotz
Ek dog jy het nou die dag nuwe voor bearings ingesit? :think:

Re: GQ Fuelpump

Posted: 03 Dec 2012 20:51
by Jorrie
Jules wrote:Wat n great dag

Gaan Nissan toe om petrolpomp te bestel en wraggies hul het een in voorraad, een van die GQ manne innie dorp het een bestel en net nooit kom haal nie :blonde: :woo: . So teen Donderdag gaan my GQ nuwe voorste "wheelbearings & petrolpomp " in hê

Die PARTNUMBER is 1701003J28 en koste is R913 btw ingesluit

Shalom
Jules
Dankie vir jou inset. Ek moet binnekort dieselfde paadjie loop.

Re: GQ Fuelpump

Posted: 04 Dec 2012 06:36
by Peter Connan
Staan vas Jorrie!

Die GQ's het 'n outydse meganise petrolpomp, gladnie dieselfde wat jou lorrie in het nie.

Re: GQ Fuelpump

Posted: 04 Dec 2012 08:18
by Jules
Peter ek het met Dean seker so klompie maande terug gepraat toe kon hy nie een in die hande kry nie.

Tinus , jy is reg maar die een wat ons vervang het was nie die korrekte een nie, was een wat nie die lippie weg gegrind was nie, ek het nou 2x gekry wat korrek is so ons gaan beide vervang en dan hou ek die ander as spares asook die petrolpomp nadat hy mooi skoongemaak is as spares wanneer ek Masai Mara en Serengeti toe gaan.

Shalom