Page 1 of 1

You can in a Nissan

Posted: 22 Jul 2009 08:19
by Tjaart

Re: You can in a Nissan

Posted: 22 Jul 2009 12:13
by JohnBoyZA
Mooi man :clap:

Re: You can in a Nissan

Posted: 22 Jul 2009 19:15
by G-MAN
:thumbup:

Re: You can in a Nissan

Posted: 23 Jul 2009 08:58
by KOOS BEST
Tjaart, ek sien the Brave is in die nuwe SA 4X4 tydskrif ook. By Woodbush nogal. , ek was werksaam in Dept. Bosbou, ken taamlik al die bosbou areas.
Geluk man.
Koos

Re: You can in a Nissan

Posted: 23 Jul 2009 12:16
by Pieter du Toit
Hello Tjaart,

Ja nee dit was mooi man!!! :thumbup:

Minder mooi op you tube is die een van die KIA SPORTAGE wat die PATROL uit die MODDER sleep :surprised: - moes seer sekerlik "driver error" gewees het!!!

Nogal n paar interssante video clips daar.