Page 1 of 2

Spartacus kry wapenrusting

Posted: 17 Nov 2012 15:20
by gifgat
Dit het lank gevat maar hier is paar fotos van wat ek al gedoen het. Nog baie op die lys maar die :mytwocents: is nou eers klaar

Re: Spartacus kry wapenrusting

Posted: 19 Nov 2012 17:52
by jan.dup
Bruce, dit lyk great :thumbup: - dit gee my weer 'n paar idees.

Re: Spartacus kry wapenrusting

Posted: 19 Nov 2012 18:29
by Carel
Ja ek stem dit gee 'n mens idees. Ek was so twee weke terug op 'n "bird-watching" trip vir my vrou se fotografie en op 'n kol toe maak ek koffie en ek kyk so na die groot agterdeur se panele en sien dat dit heelwat gekrap/merke op het en besluit toe dat as ek 'n deksel maak wat kan dien as tafel kan ek die koffie daarop skink en as dit opslaan beskerm dit die deurpaneel. En jou wrintiewaar hier kom Bruce en doen dit. Dit en die rak wat die agterkant meer gelyk maak is defnitief my volgende projek

Re: Spartacus kry wapenrusting

Posted: 20 Nov 2012 16:42
by Tinus lotz
dis nou die derde keer dat ek se baie nice !!!!!my foon werk nie so lekke nie !!! :thumbup:

Re: Spartacus kry wapenrusting

Posted: 21 Nov 2012 21:07
by gifgat
:blonde: :blonde: Ek het vandag die twede battery agter in gesit, hy pas mooi tussen die agter sitplek en die yskas in. Als gekoppel, en als is nou reg vir die bos, krag en koue drankies sal nie meer n probleem wees in die 4x4 wereld nie!

Re: Spartacus kry wapenrusting

Posted: 22 Nov 2012 07:11
by Grant
Sweeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeet :blonde: :blonde: :blonde: :blonde:

Re: Spartacus kry wapenrusting

Posted: 22 Nov 2012 08:27
by Alex Roux
Bruce

Daardie ZD30 maak dat jy nog oor as genoeg spasie reg agter die lug filter het vir jou 2e battery - dan is hy onder die enjin kap en uit jou pad.
Dis waar myne sit. Hoekom, as ek mag vra, sit jy hom in die kar eerder as onder die enjin kap? Ek verstaan wel hierdie is 'n problem vir die 4.8 manne.
Ek, met vrou en 3 kinders probeer van soveel spasie binne die kar te benut as wat ons kan.

Re: Spartacus kry wapenrusting

Posted: 22 Nov 2012 17:52
by Peter Connan
Alex, I am in the same boat. However, there is one huge advantage to not having the second battery in the engine bay, and that is that deep-cycle batteries don't like heat, and the heat in the engine bay cuts it's life expectancy in half...

Re: Spartacus kry wapenrusting

Posted: 22 Nov 2012 19:57
by Alex Roux
Peter

I got my deep cycle in August 2010. My very first mod on a then stock standard Patrol.
I will report on its life once it has ended. Still okay it this stage it seems.

Re: Spartacus kry wapenrusting

Posted: 22 Nov 2012 20:53
by Tony
Big Country 4x4 installed my dual battery system, and they decided that a) a 105 AH battery would be a tight fit in the engine bay, and b) the heat factor. I also had to fit an onboard ARB compressor somewhere, so the general concensus was to put the compressor in the engine bay, and the 2nd battery, like yours, behind the fridge in the back. They also replaced the two rear door panels with aluminium plate covered in grey carpet (for the scratches) and put in a fold out table like you have done !! I have posted some pics of mine some time ago.