Page 1 of 1
watse chip is die
Posted: 29 Oct 2012 18:05
by gifgat

- IMG-20121029-00088.jpg (902.29 KiB) Viewed 1197 times

- IMG-20121029-00087.jpg (971.09 KiB) Viewed 1197 times
[album][/album]Het iemand dalk n idee watse chip is die wat in my 2002 3.0 grx is, as iemand dalk weet of hy kan gestel word.
Re: watse chip is die
Posted: 30 Oct 2012 11:14
by johanp
Dit lyk soos 'n Dastek chip.
Re: watse chip is die
Posted: 30 Oct 2012 11:39
by Kagiso II
Re: watse chip is die
Posted: 30 Oct 2012 11:59
by robedeling
Lyk vir my soos n Dastek Unichip sonder die decal, die bedraading en alles is die selde
Re: watse chip is die
Posted: 30 Oct 2012 12:25
by robedeling
Hier is Myne(met die Decal op)