Page 1 of 1
Overlander 4x4 Trailer
Posted: 24 Oct 2012 09:48
by Jules
More allemal
Het gister ontvangs geneem van my Overlander 4x4 Trailer, gemaak deur Alan Wellbeloved in Durban sien hier onder website
http://www.buzzardindustries.co.za/overlander.php
sal die naweek n paar pics neem as dit nie reen nie, het gisteraand 80% van my kamptoerusting gelaai en daar is nog lekka heelwat plek
Shalom
Re: Overlander 4x4 Trailer
Posted: 24 Oct 2012 10:53
by Peter Vee
Hi Jules,
Trailer looks cool, keen to see your pics, am in process of finishing off some mods to my trailer in prep for December.
Regards,
Peter V
Re: Overlander 4x4 Trailer
Posted: 25 Oct 2012 06:22
by Tinus lotz
Nou plak die prentjies laat ons loer!!!!!!
Re: Overlander 4x4 Trailer
Posted: 25 Oct 2012 06:35
by Jorrie
Baie geluk Jules. Jy gaan hom geniet. Hopelik kan ek myne bestel in Apr 13.
Re: Overlander 4x4 Trailer
Posted: 28 Oct 2012 21:07
by Jules
Re: Overlander 4x4 Trailer
Posted: 28 Oct 2012 21:32
by Jules
O ja voor ek vergeet ek het die as dieselfde breedte as my Patrol laat maak
Shalom
Re: Overlander 4x4 Trailer
Posted: 28 Oct 2012 21:39
by Tinus lotz
Smart man ek hou van dit, lyk na n trailer wat jy kan maak binne soos jy hom wil he!!!!!!!
As n man n ploeg moet sleep kan dit maar so fansy een wees

Re: Overlander 4x4 Trailer
Posted: 28 Oct 2012 21:51
by Jules
Thanks Tinus, hy is eintlik lekka lig self met all die goeters in kon ek hom met gemak rondbeweeg en sy gewig op die jockey wiel met die inhoud was 60kg. Sal maar so met die tyd hier en daar ietsie by las ens, ek dink dalk die 1ste wat ek gaan doen is om die vloer gedeelte te laat Rhino lining insit.
Shalom
Re: Overlander 4x4 Trailer
Posted: 29 Oct 2012 08:00
by Rudolph
Baie smart Jules!!! Jy gaan hom verseker baie geniet. Ek hou van die ekstra skokbrekers wat jy by gesit het.
Groete.