Page 1 of 2
Powerbrake GQ Patrol Rear Disks AVAILABLE !!!
Posted: 18 Oct 2012 14:29
by mvcoller
I have managed to convince Leon at Powerbrake to bring in one set of rear disks for me from the UK for my GQ Patrol at R950 ex Vat per disk (ie per side).
The shipment is being made up this week, so if you jump, you too can get a set into the next shipment.
Leon told me once the set lands, they will machine them and it will be ready to courier to me at the end of November!
Regards
Malcolm
Leon's details are:
Leon Duigan
Powerbrake Technical | South Africa
T) +27 12 803 0140 / 0092
F) +27 12 803 0200
sales@powerbrake.co.za
http://www.powerbrake.co.za
http://www.powerbrakeusa.com
Re: Powerbrake GQ Patrol Rear Disks AVAILABLE !!!
Posted: 18 Oct 2012 15:26
by marakasmalan
Hello Malcolm,
Thanks for the heads-up. How does the price compare with the other SA options available, or can only only sorce from Nissan Parts?
You mention the powerbrake discs, what about the shoes? Is a disc a disc or is there a difference. I know the powerbrake discs can be ordered for different performance specifications and applications, but how much of that effect lies with the disc and how much with the shoe?
Regards
Marnus
Re: Powerbrake GQ Patrol Rear Disks AVAILABLE !!!
Posted: 18 Oct 2012 16:55
by marakasmalan
Hallo almal,
Nadat ek bietjie gaan rondsoek het op hierdie forum en gelees het oor die powerbrake skywe en remskoene, waar kry mens die OEM Hitachi remskoene?
Dankie!
Re: Powerbrake GQ Patrol Rear Disks AVAILABLE !!!
Posted: 22 Oct 2012 20:43
by mvcoller
Ek wou my agterste skywe laat 'skim' maar hulle was reeds te dun, so Brake en Clutch in Randburg het vir my begin soek vir pirate agterste skywe op die Patrol (GQ). Hulle kon in 3 weke nerens agterste skywe kry nie. Nissan SA (McCarthy was die agentskap) was nie te hulpvaardig nie. My Patrol is deur 'n vorige eienaar ingevoer vanaf Britanje, toe hulle 15 jaar terug na SA geimigreer het.
So, volgens Nissan in my voertuig 'n grey import en hulle kry nie my Patrol se VIN nie op op hulle stelsel nie. As jou VIN nie opkom nie raak hulle sommer skoon nafie en is hulle nie bereid om te waarborg dat die onderdeel wat jy bestel (en jy moet vooruit betaaal) die regte een sal wees nie. Hulle ruil ook nie parte om wat spesiaal bestel vir jou bestel is nie.
Ek weet nie wat Nissan vir Patrol skywe vra nie, maar voor pads is oor R1500 vir my Terrano, seker baie die selfde prys vir Partrol.
As ek by Powebrake bestel kos die Terrano se nuwe Mintex pads (baie baie beter as Ferrodo!!) onder R600 'n stel. Die pads wat saam met die nuwe skywe gekom het vir die Patrol was R712. Albei hierdie pryse is oornag aflewering ingesluit.
Die Terrano se skywe het my R1100 elk gekos by Powerbrake, Nissan wou my meer as R2500 per skyf laat betaal!
Hierdie Powerbrake skywe is Performance Disks, eintlik nie so seer vir spoed nie maar vir ekstra gewig wat 4x4s gewoonlik dra op hierdie lang Overland Trips.
Kyk na hierdie foto. Sien jy die verf op die skyf?
Die pads wat saam met my skywe kom is vir die groen verf, as die disks en pads te warm word (en daarmee ook hulle werkverrigting verloor) sal die groen en blou verf swart brand. Dan sal hulle my volgende keer Oranje pads gee. Elke voertuig is natuurlik anders, want die hitte van die disks en pads hang af hoe hard jy jou 4x4 ry en hoe swaar jy hom laai as jy op vakansie gaan.
As die oranje verf ook swart word, moet jy natuurlik opskuif na rooi pads!
Re: Powerbrake GQ Patrol Rear Disks AVAILABLE !!!
Posted: 30 Oct 2012 13:23
by marakasmalan
Dankie Malcolm,
Klink my die probellem lê meer by die skoene as by die skywe. ek het vorige threads gelees en tot die gevolg gekom dis dalk beter om by die OEM skoene te hou. My skywe is nog fyn-pikkewyn. Inteendeel, JB Auto in die kaap het myne sonder sukkel en heel billik vervang. Ek sal bietjie by hom hoor waarvaandaan het hy dit gekry.
Die powerbrake is goeie remme, maar die "performance" definisie is nie altyd so duidelik nie. Party remme begin vroeër vas te vat as ander, maar die punt word ook weer geaffekteer deur die temperatuur. Hulle remme vir renmotors ly funksioneel by baie hoër temperature as wat jan alleman se voertuig mee rondrits, maar ons voertuie sal selde by daardie temperature werksaam wees.
Soos die engelsman sal sê: "Different horses for different courses..."
My Hitachi skoene werk goed vir my aanwending en die prys van die powerbrakes bring nie 'n werklike besparing mee, sovêr ek kon vasstel nie.
As ek skywe moet vervang, klop ek heelwaarskynlik aan Powerbrake se deur.
Die dat ek bietjie navraag doen.
Hou ons op hoogte as jy die remme geïnstalleer het.
Groete
Re: Powerbrake GQ Patrol Rear Disks AVAILABLE !!!
Posted: 30 Oct 2012 13:47
by Grant
MVC,
I used to have the same problem with the Vin numbers as my Troll is a Aussie spec. Nissan loaded a new software about two years ago ans scince then no problem.
Next set of discs will be Power Brake.
Great Post
Re: Powerbrake GQ Patrol Rear Disks AVAILABLE !!!
Posted: 30 Oct 2012 14:08
by ricster
I thought you would like this one Grant..... by the way.... welcome back.... sorry to hear about the jacket and cell disappearing !!
Re: Powerbrake GQ Patrol Rear Disks AVAILABLE !!!
Posted: 30 Oct 2012 23:53
by Tinus lotz
MvC I like what I see great post again

are they going to keep stock ?
Re: Powerbrake GQ Patrol Rear Disks AVAILABLE !!!
Posted: 31 Oct 2012 07:51
by marakasmalan
Yes they will keep stock, ie raw material from which they machine the disc, or that is the information I got when I phoned them.
Re: Powerbrake GQ Patrol Rear Disks AVAILABLE !!!
Posted: 11 Mar 2013 14:25
by Grant