Page 1 of 2
Ungili is Back (with NudgeM bumper/bullbar)!!!
Posted: 16 Jul 2009 07:39
by Herrie
Na 'n maand by die panelbeater het ek Ungili laat gistermiddag terug gekry - sal later beter fotos neem!
Re: Ungili is Back!!!
Posted: 16 Jul 2009 08:20
by G-MAN
Mooi, baie mooi!

Re: Ungili is Back!!!
Posted: 16 Jul 2009 09:50
by Jules
Herrie hy lyk sommer SPIEKERIES, moet sĂȘ die Safari se agterkant wat daar uitloer is self n awesome Patrol.Lyk my jy en Gerrit is familie ( I x PATROL en 1 x PAJERO )
Groete
Re: Ungili is Back!!!
Posted: 16 Jul 2009 09:59
by Tjaart
Dis baie mooi. Die ekstra clearance voor is baie lekker. Jy sal voel as jy off road ry!! En dit lyk sommer baie Heavy Duty

Re: Ungili is Back!!!
Posted: 16 Jul 2009 21:16
by Engel
baie mooi!! so n ou ystertjie lyk darm mooi op n patrollie!
Re: Ungili is Back!!!
Posted: 16 Jul 2009 22:02
by AJ Dup
Baie Mooi watse bull bar is dit daai?
Re: Ungili is Back!!!
Posted: 16 Jul 2009 22:20
by ChristoSlang
Lyk baie mooi! Ek het die entry model Nudge-M op my Sani gehad (sonder die spotlights).
Maar waar is die trim van die linkerkantse ventilasie-gat dan heen?

Re: Ungili is Back!!!
Posted: 17 Jul 2009 10:47
by Herrie
Hier is 'n beter foto.
Dis die De Lux Nudge-M bullbar.
Ek moet nog ' plan maak met die laaste vent want dit is waar ek my hand moet insit om die winch se clutch te werk.
Re: Ungili is Back!!!
Posted: 19 Jul 2009 11:28
by Tjaart
Oom kort nou net 3 moerse groot IPF spotlights op daai outjie vir lekker ver kyk in die donker in!!! Hoe werk oom die winch en die nommer plaat? Ek't my nommer vasgeboud en wild tekere gegaan met die silicon

. So as ek hom breek, sal dit stukkie vir stukkie wees. Boewe sal hom ook nie roof nie!!
Re: Ungili is Back!!!
Posted: 20 Jul 2009 07:21
by Herrie
Tjaart, daai vent bokant die "GP" is waar jy jou hand insit om die winch se clutch te werk. Ek het die naweek daai louvre wat daar moet pas ge-modify sodat hy daar inpas en ek nog steeds my hand daar kan inkry.
Die nommerplaat klip net aan die rollers was en haal maklik af om die winch te gebruik.