Page 1 of 2

Heinrich TRAVELER op Okt 2012 Wegry se voorblad

Posted: 22 Sep 2012 13:17
by Jules
Welgedaan Heinrich, lyk my die skrywer van die artikel is erg pro Toyota want hy noem Patrol slegs tweekeer in die "trip report", sekerlik was dit omdat jy sonder moeite gery het en dit vir die Toy manne n erg bitter pil was om te sluk.

Shalom

Re: Heinrich TRAVELER op Okt 2012 Wegry se voorblad

Posted: 22 Sep 2012 13:27
by Kagiso II
ek giggel maar net oor die verskriklike gesukkel daar op en af .. ek en Cobus met my Agarob en sy Colt V6 is daar af en op in een namiddag.
2 jaar Later is ek alleen daar af - en kloof op tot by Piet Cloete se vee staning - lekker ge kuier saam met Piet, hom Bybel gegee an boksie groceries en toe weer alleen terug [met Boezman nogal]

Re: Heinrich TRAVELER op Okt 2012 Wegry se voorblad

Posted: 22 Sep 2012 15:48
by Grant
Heunrich,

Agrree. It's because our patrols set the standard when it comes to off road relability. Great pics :mytwocents: :mytwocents:

Re: Heinrich TRAVELER op Okt 2012 Wegry se voorblad

Posted: 23 Sep 2012 00:30
by Jorrie
Piet
Jou bash plate lyk goed op Heinrich se Troll!!!!
Het ook baie aandag in Port Alfred getrek!!

Re: Heinrich TRAVELER op Okt 2012 Wegry se voorblad

Posted: 23 Sep 2012 12:17
by Peter Vee
It is a great photo... does justice to a great vehicle !!

Re: Heinrich TRAVELER op Okt 2012 Wegry se voorblad

Posted: 26 Sep 2012 15:56
by Tinus lotz
:thumbup: i love it !!!!! :woo: :woo: :woo:

Re: Heinrich TRAVELER op Okt 2012 Wegry se voorblad

Posted: 26 Sep 2012 19:58
by Traveler
Dankie Manne. :salute: :thumbup: :thumbup:

Dit was regtig 'n heerlike ervaring gewees. Dis regtig net so 50m van die pas wat jy mooi moet ry met die ingaan en uitgaan. Wat die ingaan wel regtig uitdagend gemaak het was die wydte van Repulse. Ons moes gereeld uitklim en klippe skuif om plek te maak, die Hilux'e kon verby, maar 'n Trol is baie wyer.

Die uitry was regtig nie uitdagend gewees nie, ons het lekker gery totdat dit begin reen het. As dit nie was vir die reen nie reken ek sou ons sekerlik daar uitgekom het in minder as 2ure, en dit sluit in die stop vir fotos. :wink:

Re: Heinrich TRAVELER op Okt 2012 Wegry se voorblad

Posted: 26 Sep 2012 20:52
by Jorrie
Heinrich
So jy reken ek kan hom ry met my low-profile Trollie?

Re: Heinrich TRAVELER op Okt 2012 Wegry se voorblad

Posted: 26 Sep 2012 20:57
by Tinus lotz
jorrie
daai trollie van jou is niks mee fout nie ek was baie rowwe plekke in en uit met my plat patrol >>>>>>>jy het mos PC se bash plates op waar dit saak maak !!!
anyway n bash plate met n paar skrape lyk cool :rolling: :rolling: :rolling:
ek grap net >>>>jou trollie sal cool wees :thumbup:

Re: Heinrich TRAVELER op Okt 2012 Wegry se voorblad

Posted: 27 Sep 2012 06:36
by Peter Connan
Julle, ek het met Heinrich gepraat na die tyd.

Hy het my gese dat sy rocksliders redelik hard gewerk het daar.

Jorrie, as jy kyk na die verskil tussen jou kar en Gerrit se kar, Gerrit het ook standaard vere op, dis net groter bande wat sy kar hoer laat staan. Dit maak 'n groot verskil, en jou bande is mos in elk geval redelik na aan klaar?