Page 1 of 2
Steering Damper
Posted: 11 Sep 2012 21:50
by Jorrie
Tinus
Het jy 'n kontak vir steering dampers. Ek het een nodig vir my Trollie.
Re: Steering Damper
Posted: 12 Sep 2012 06:58
by Grant
Jorrie,
Contact Herman at 012 653 8834. Tell him I sent you.
Regards
Re: Steering Damper
Posted: 12 Sep 2012 07:03
by Jorrie
Thanks Grant.
Re: Steering Damper
Posted: 12 Sep 2012 07:55
by Tinus lotz
Jorrie soos Grant se
Dis herman of die stealers ........
Re: Steering Damper
Posted: 12 Sep 2012 08:45
by Kagiso II
ek het 'n gewone skokbreker by Supa Quick gekoop vir ou LOBO -- dis 'n MONROE met "eyelets" weerskante en het 0mtrent R400 gekos - en dit WERK fantasties [geen 'death shimmy" op Lobo sederdien nie
Re: Steering Damper
Posted: 12 Sep 2012 22:03
by Jorrie
Ek het wyd agter die skerms gekonsulteer en sal more die besluit maak. Sal laat weet.

Re: Steering Damper
Posted: 12 Sep 2012 22:07
by Kagiso II
Jy waag baie om besluite met SWAMBO te deel -- sy wil jou kar PIENK paint ...

Re: Steering Damper
Posted: 12 Sep 2012 22:14
by Jorrie
Nee Oompie, nie SWAMBO nie, maar die likes van Tinus Lotz, Piet Connan en andere.
Dit is nogal skokwekkend om die prysverskille te sien. Tussen R600 en R2600 vir iets wat dieselfde job doen, en ek moet nog 'n prys by Nissan kry

.
SWAMBO kan maar die damper pienk maak

.
Re: Steering Damper
Posted: 13 Sep 2012 15:37
by Jorrie
Op die ou einde het ek die TJM XGS Damper in gesit. By LA sport in Centurion gekry. Dit was onmiddelik beskikbaar.
Van die ander plekke was redelik besete met hulle pryse. Self Nissan s'n was duurder as die TJM.
Die TJM Part Nommer is: 651B768
Die Nissan Part Nommer is: 46611 VB000
Die Damper is 'n pin/pin tipe vir 'n GU/Y61 Patrol.
EST in Montana het dit vir my gratis ge-installeer.
Dankie Grant, Tinus, Peter, Oompie en al die ander raadgewers.
Re: Steering Damper
Posted: 13 Sep 2012 16:40
by Tinus lotz