Page 1 of 2

Oppiveld fees

Posted: 03 Sep 2012 08:39
by Carel
Ek is opsoek na 'n paar "mean looking machines" soos Chuck Norris, Pampoen ens. (elke Patrol is mos 'n "mean looking machine") om op Saterdag 27 Oktober die voertuie ten toon te stel by die Elspark sportgronde. Die gemeente van die NH Kerk Groeneweide (aan die Oos Rand) bied 'n fees aan en ek het probeer om 'n paar rally karre/off-road bakkies daar te kry, maar ongelukkig is daar 'n Off-road event net voor die datum en 'n tydren op die 27ste. Daar is reeds motorhandelaars wat nuwe voertuie gaan uitstal en die Streetrod klub gaan 'n paar van hulle voertuie daar he. Daar is geen fooie nie en ons wil net iets he wat die publiek sal trek.

Re: Oppiveld fees

Posted: 03 Sep 2012 11:56
by Kagiso II
Hallo Carel -- kontak die Land Rover w/shop in Breede Straat, Montana -- hull ehet 'n "BIG FOOT" land rover defendr daar -- lyk moosa
As LOBO loopbaar is sal oompie hom bring ..

Re: Oppiveld fees

Posted: 03 Sep 2012 12:01
by ricster
I'll check the calendar, so I cant promise anything at the moment, but sounds like it could be a fun day to sip a cold beverage

Re: Oppiveld fees

Posted: 03 Sep 2012 12:58
by Herrie
Ek werk daai naweek weer by Borakalalo en gaan daar wees met my Safari met sy gemodifiseerde kappie - het hom die naweek daar gaan toets en dit het baie goed gewerk! :blonde:

Re: Oppiveld fees

Posted: 03 Sep 2012 17:57
by Carel
Ja vir die ouens wat dit kan maak, kan dit so 'n soort van 'n GTG wees en ons kan gedagtes en idees uitruil so tussen 'n paar kouetjies.

Re: Oppiveld fees

Posted: 07 Sep 2012 12:20
by Grant
Count me in. Will not miss a chance to see all the Patrols. And my buddy :blonde: :blonde: :blonde: :blonde:

Re: Oppiveld fees

Posted: 07 Sep 2012 12:30
by Izak
Sounds like a good idea. I can be there the morning, afternoon is booked.

Re: Oppiveld fees

Posted: 07 Sep 2012 12:36
by ricster
hey hey.... sounds like a plan Mr G..... :blonde: :blonde: QQQ

Re: Oppiveld fees

Posted: 07 Sep 2012 12:46
by Carel
Thanks guys, it will be great if we can have a few Patrols together and just chat. There is a vlei nearby but unfortunately there is no 4x4-ing.

Re: Oppiveld fees

Posted: 07 Sep 2012 12:53
by ricster
Damn.... I really don't want to buy a can of spray on mud...... :rolling: :rolling: :rolling: