Page 1 of 1

Patrol Rims

Posted: 24 Aug 2012 14:08
by Grant
I have a set of 5x Nissan Patrol OE 15” Steel Wheels(No Tyres) for sale.

These wheels are very popular and extremely strong.

Price: R4000

Condition: Good

Contact: Cornêl Prinsloo @ 083 402 3151 Oor 4x4.cornel@gmail.com

Re: Patrol Rims

Posted: 24 Aug 2012 15:36
by Kagiso II
pity them not 16" ers .. Lobo would 've loved those [Gerrie wou so graag vir Lobo op 15" laat loop.]
Sal my ore oop hou vir jou [Elardus oppi Nissan forum ... dalk]

moet oompie dit daar vir jou advert? [NO charge ...]

Re: Patrol Rims

Posted: 25 Aug 2012 08:15
by Jules
Ek neem aan hul sal op my GQ pas, het Cornel ge sms om uitteveind of dit 7JJ of 8JJ is, hierdie rims sal sekerlik baie makliker swart gemaak kan word as die original GQ Chrome staal rims

Shalom

Re: Patrol Rims

Posted: 25 Aug 2012 09:16
by Tinus lotz
Jules die GQ mags pas op die GU en anders om so ek kan nie sien dat dit n probleem kan wees nie

Re: Patrol Rims

Posted: 27 Aug 2012 09:41
by Jules
Cornel het laat weet hierdie is 16" rims dit was my vermoede want ek het nog nie sulke Patrol rims in n 15" gesien nie,so my luck is uit

Shalom

Re: Patrol Rims

Posted: 27 Aug 2012 14:30
by Kagiso II
Dit IS 16 duimers ??? Lobo sou 'n happi chappi wees met hull .. maar sy eie stel voete is ook 16's .. so hy is 'n heppi chappi :woo: