EGR Blocking
Posted: 17 Aug 2012 17:39
@Grootseun,
Driko as ek die EGR af "block" en die Madman EMS1 systeem gebruik. Watter ander verstellings moet gedoen word nadat die EGR af ge"block" is.
Groete
Bekker