Page 1 of 10
My nuwe speelding
Posted: 02 Aug 2012 14:31
by offroadbiker
Gaan haar volgende week Woensdag haal

Re: My nuwe speelding
Posted: 02 Aug 2012 14:46
by Jules
Ek dink jy het n baie goeie koop gemaak, laai weer pics wanneer jy hom het
Shalom
Re: My nuwe speelding
Posted: 02 Aug 2012 14:58
by Marino4x4
Dit lyk goed. Baie goei keuse. Jy gaan jare se pret en genot uit die kar kry.
Vat bietjie die "road less traveled" terug huistoe vand die Kaap.
Dit is waar n Patrol tuis is.
Groete
Re: My nuwe speelding
Posted: 02 Aug 2012 15:19
by Peter Connan
Baie mooi, ek hou van die kleur.
Kry jy die ekstra stel wiele in die agtergrond ook?
Re: My nuwe speelding
Posted: 02 Aug 2012 15:20
by Izak
Baie geluk, hoop jy het baie gelukkige tye saam

Re: My nuwe speelding
Posted: 02 Aug 2012 15:33
by DawidT
WOW! BAIE nice - geniet hom!!!

Re: My nuwe speelding
Posted: 02 Aug 2012 16:50
by Peter Vee
Seriously cool... enjoy it!!
Re: My nuwe speelding
Posted: 02 Aug 2012 17:55
by offroadbiker
Dankie aan almal, hoop ook dat sy die een is
Jong ek kry 6mags met 33" Cooper STT - so om nog die ander bande te vra is dal pushing it
Ek het self gedink dat ek "the road less traveled" moet vat, a iemand so roete het wat klaar uitgewerk is laat weet maar dan vat ek hom.
Moet se dit gaan laaaaaaank wees voor Woensdag

Re: My nuwe speelding
Posted: 02 Aug 2012 18:40
by G-MAN

Geluk.
Re: My nuwe speelding
Posted: 02 Aug 2012 19:04
by Jorrie
Baie geluk. Jy moet hom geniet.
