Page 1 of 1
Y60 info and maintened correctly??
Posted: 02 Aug 2012 12:03
by offroadbiker
Detail van eienaar gekry - lyk dit reg?
Die sgl 4.2l het n 260 diff (4.1 ratio) agter.
Voor het hy n 230 diff (4.1).
Sand of so ry dan blaas ek bande af tot 0.8 bar. dis fine. Jy kan agter af gaan na 0.7 maar dis max.
Bande as gelaai so 2.2 bar koud agter en 2.1 bar voor. Dan as jy ry klim dit so .2 bar.
Torque die wiel moere tot 135 tot 140.nm
Die gearbox olie en transfer olie is nuut so 2000km terug dis BOT 130 (75/90) Full synthetic.
Diff voor en agter. 80w/90 jy kan ook 85/90 gebruik hang af as jy in warm temp gaan ry.
Clutch is deur nissan gedoen en so 4000 km terug.-normaal met kilo's?
Re: Y60 info and maintened correctly??
Posted: 02 Aug 2012 12:43
by Peter Connan
Dirk, sover ek weet het net die bakkies 'n 260 diff agter gehad, die stasiewaens het 233's voor en agter (op die nuwer Y61 modelle het sekere karre wel ook H260's agter, al die 4.8's en van die ander modelle ook).
Ek is nie seker van die diff ratios nie, daar was 2, nl. 4.11 en 3.9. Volgens die manual was 4.111 standaard in alle markte behalwe sekere Australiese modelle.
Banddrukke klink OK vir 'n lee kar, maar: 1) Op sand kan sekere bande laer afgeblaas word as ander, afhangende van die konstruksie en hoe hard jy ry. 2) Jy sal beter brandstofverbruik kry teen hoer drukke, maar ten koste van bandlewe en rygerief.
Wheel nut torque volgens die handleiding is 118-147Nm.
Bot 130M is heel moontlik die beste olie vir die Patrol se ratkasen oordraratkas. Difolie is ook reg tot 40 grade ambient temperatuur.
Die koppelaar het bietjie vroeg gegroet, maar tog binne perke. Meeste ouens kry so 250k km of meer. Een ou op die forum het al oor die 600k km op sy oorspronklikke koppelaar. Koppelaar lewensduur is baie afhanklik van bestuurstyl.
Ek dink hierdie is goeie tekens. Veral die feit dat hy Bot130M gebruik het, dit is 'n relatiewe duur olie en beteken hopelik dat hy nie op onderhoud geskimp het nie.
Re: Y60 info and maintened correctly??
Posted: 02 Aug 2012 13:42
by David
Peter Connan wrote:... al die 4.8's en van die ander modelle ook....
Die handrat 4.8's het die groot H260 maar die auto's is almal H233's.
Dis maklik om seker maak - tel net die hoeveelheid boute wat die banjo vashou H260=12 en H233=11
Hier is meer specs vir die Y60.
Hier is 'n link vir die Service Manual
download 
Re: Y60 info and maintened correctly??
Posted: 02 Aug 2012 13:53
by Peter Connan
Dankie David
Re: Y60 info and maintened correctly??
Posted: 02 Aug 2012 14:11
by offroadbiker
Tx, second time that I am purchasing a "vehicle" without seeing it and its a bit nerve recking
First time was a motorbike in Durban, also flew down paid the guy and rode it back to Krugersdorp, luckyilly not a single problem and nothing till I sold it, so holding thums that this deal will go as smoothly
Tx downloaded
Re: Y60 info and maintened correctly??
Posted: 03 Aug 2012 07:21
by David
Pleasure - let me know if you need any help when in the Cape

Re: Y60 info and maintened correctly??
Posted: 03 Aug 2012 11:17
by offroadbiker
Tx David
Things progressed a bit quicker, flying down tomorrow morning to pick up Patrol, paid deposit so lets hope all goes well, someone else wanted Patrol and just could not let it slip by waiting any longer.
Re: Y60 info and maintened correctly??
Posted: 03 Aug 2012 14:43
by Jules
Enjoy the trip, jy moet sommer dat David saam gaan wanneer jy die lorrie optel. Ek weet jy gaan die Patrollie geniet , jy behoort met daardie groot tekkies so tussen 5.5 - 6km/l te kry teen so 110km/h, maar dalk kry jy dit teen 120km/h aangesien die lorrie nie gelaai is nie.
My lorrie werk ek op so 130 -150km per kwart tenk teen 110 -120km/h en ry gewoonlik tussen 550 -600km per tenk.
Shalom
Re: Y60 info and maintened correctly??
Posted: 03 Aug 2012 18:38
by David
Enige tyd -Bel my as jy wil hĂȘ ek moet saam kom.

Ek PM vir jou my sel nr