Page 1 of 3

The "Zoeloes" are going PATROLING on saturday

Posted: 26 Jul 2012 21:50
by Jules
Die Zoeloes gaan weer hul lorries se coils flex :blonde: en die shocks stretch :blonde: saterdag 28 Julie, watch this space for pics

Donald - 2005 4.8GRX
Thys - 2005 3.0 GL
Pieter - 2003 3.0 GL
Gerrit - 1999 4.5 GRX
Pierre - 1998 4.2 Pickup
Jules - 1995 4.2 SGL

Pity Supercargo Roelof, Brett Mad Max en Johan Pille dit nie gaan maak nie.

Koos Best jy word uitgenooi :woo:

Shalom
Jules

Re: The "Zoeloes" are going PATROLING on saturday

Posted: 26 Jul 2012 22:24
by Tinus lotz
Julle moet lekke speel hoor!!!! :biggrin:

Re: The "Zoeloes" are going PATROLING on saturday

Posted: 27 Jul 2012 05:49
by Jorrie
Geniet julle :layrubber:dag. :gotpics:

Re: The "Zoeloes" are going PATROLING on saturday

Posted: 27 Jul 2012 07:20
by Peter Connan
Wens ek kon ook kom, ek het ontrekkingssimptome!

Waar speel julle?

Re: The "Zoeloes" are going PATROLING on saturday

Posted: 27 Jul 2012 07:44
by Jules
Peter ons gaan na Bainage 4x4 toe, dit is lekka naby en van die manne werk saterdagoggend en die middag is dit die rugby so ons wil gaan strek maar nie te ver ry nie, ek wil ook kyk hoe reageer my bande op sand , sal pics plaas

Shalom

Re: The "Zoeloes" are going PATROLING on saturday

Posted: 27 Jul 2012 19:30
by Aries66
Mmmmm lekker manne julle moet dit geniet, ons wag vir daai pic's ne. :naughty:

Re: The "Zoeloes" are going PATROLING on saturday

Posted: 28 Jul 2012 16:07
by Tinus lotz
WWW So????????????waar is die prentjies????????????????? :sleep: :sleep:

Re: The "Zoeloes" are going PATROLING on saturday

Posted: 28 Jul 2012 17:19
by Gerrit Loubser
Gee kans. Jules is die amptelike fotograaf en hy is nog oppad huistoe met die GQ :lol:

Re: The "Zoeloes" are going PATROLING on saturday

Posted: 28 Jul 2012 18:31
by Tinus lotz
Julle speel allen en dan sien ons eers niks nie!!!!!!!!! :helpsign:

Re: The "Zoeloes" are going PATROLING on saturday

Posted: 30 Jul 2012 12:50
by Jules
Hello allemal

Het uiteindelik by die huis ge-arive, net betyds om te sien hoe vermorsel die Great White die Stommers. Ons was toe 5 Patrols, Ek , Gerrit, Pieter en Thys. Pierre Pille het laat gekom en op sy eie gery en Donald weens werk verpligtinge het dit nioe gemaak nie. My Patrol is die enigste een van die klomp wat nie BFG KM2 Muddies op het nie, moet sê ek het nogals spesiaal gevoel :rolling:

Interresant hoe die GQ nie nodig het om in 4x4 te wees om die Difflock te aktiveer nie, ek moet sê hierdie Pecs solenoid wat ek ingesit het skop onmiddelik in,met die crossaxle area met my amazing flex kon ek amper in 4x2 dit maak maar moes toe difflock insit om te voltooi.
Hier is so n klompie pics
Pieter van As se diesel
Pieter van As se diesel
DSC02756.JPG (81.67 KiB) Viewed 1772 times
Thys van der Merwe se diesel
Thys van der Merwe se diesel
DSC02779.JPG (42.63 KiB) Viewed 1772 times
Gerrit stadig oor die klippertjies
Gerrit stadig oor die klippertjies
DSC02798.JPG (96.45 KiB) Viewed 1772 times
Difflock off cross axle lekka diep gate
Difflock off cross axle lekka diep gate
DSC02799.JPG (61.09 KiB) Viewed 1772 times
Showing some lekka flex en Gerrit lyk onbekommerd Patrol maak dit so maklik
Showing some lekka flex en Gerrit lyk onbekommerd Patrol maak dit so maklik
DSC02806.JPG (61.43 KiB) Viewed 1772 times
Gerrit flexing bietjie spiere
Gerrit flexing bietjie spiere
DSC02795.JPG (58.85 KiB) Viewed 1772 times
Sal nou nog plaas
Shalom