Page 1 of 1

2003 and 2006 Origional Coils

Posted: 25 Jul 2012 08:53
by Izak
I am now the proud owner of 3 sets of Patrol coils of which 2 are redundant

Set 1: 2003 3.0 Diesel coils (Full set)

Set 2: 2006 4.8 coils. (Full set)

Make me an offer, or come and pick it up, or ..................... but after the weekend it is going to the scrap metal dealer.

Regards

Re: 2003 and 2006 Origional Coils

Posted: 30 Jul 2012 12:25
by Stefan
Is hulle al scrapyard toe?

Re: 2003 and 2006 Origional Coils

Posted: 30 Jul 2012 14:22
by Izak
Hello Stefan

Nee, nog net in 'n boks gegooi.

Re: 2003 and 2006 Origional Coils

Posted: 31 Jul 2012 08:32
by Izak
Marinus in Bloem het "dips" op die 2006 Coils, so miskien sal ek maar my ou Coils ook bere as iemand dalk behoefte ontwikkel.

Re: 2003 and 2006 Origional Coils

Posted: 01 Aug 2012 10:06
by Marino4x4
Hi

Izak is so gaaf om die 2006 coils vir my te hou totdat ek n lift vir hulle kan kry Bloem toe. Ek wil graag weet voor dat ek al die reëlings aangaan of die 2006 4.8 coils op ’n 1998 4.5 sal pas? :think: :think: :think:

Ek weet baie is nou al op die forum gesê oor dat die 4.8 en 4.5 baie dieselfde onderstel het.

Julle inset sal waardeer word.

Groete uit Bloem

Re: 2003 and 2006 Origional Coils

Posted: 01 Aug 2012 10:20
by Peter Connan
Ek is amper doodseker ek het iewers gelees dat hulle pas.

My ander "stawende bewys" is dat Ironman, byvoorbeeld, dieselfde part nommers gebruik vir al twee?

Re: 2003 and 2006 Origional Coils

Posted: 01 Aug 2012 11:32
by Wheels
They will fit. It will even fit the GQ series.

Re: 2003 and 2006 Origional Coils

Posted: 01 Aug 2012 11:36
by Marino4x4
Dit is baie goeie nuus. Dankie

Re: 2003 and 2006 Origional Coils

Posted: 02 Aug 2012 15:44
by duckitt
Hulle pas almal op mekaar soos vele ander onderstel parte daar is wel verskillend ladings op van hulle vir ry gemak maar dis al